Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pepper Tree Self Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Pepper Tree Self Catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mariet J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet J

Skoon en netjies. Waarde vir geld.

Goeie ligging, stil en rustige omgewing.

Heinrich K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K

Baie beïndruk met die eenheid en het die verblyf geniet.

Was veras met die ruimheid van die eenheid. Goed toegerus en weens die ligging is dit baie rustig sonder enige geraas. Sal beslis aanbeveel.

Madri V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madri V

Lekker gebly sal weer kom.

Baie lekker stil en netjies. Ruim leefvertrek. Parkering by die deur.

Mariet J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariet J

Skoon, netjies. Lekker gebly.

Ruim eenhede. Verwarmer sal aanbeveel word vir die sitkamer.

Janet V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet V

Comfortable, safe and neat. Everything you need.

Pepper Tree Self Catering is good value for money and was perfect for a weekend away. Better directions need to be provided as we battled to find the place. There are no signs and it is on hotel grounds, which was not mentioned when booking.

Laurens M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurens M

Goeie ligging in 'n veilige, rustige area.

Baie netjies en private toegang sonder toegangsprobleme.

Brenda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Van ontvangs tot vertrek was dit 'n plesier.

Wat 'n aangename verrassing. Sal vir seker weer hier oorbly en mense aanmoedig om hier te bespreek. Selfs die tieners was beïndruk.

Maryke M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Waarde vir geld, gerieflik, gemaklik, rustige omgewing en veilig vir kinders. Great personeel.

Sekere kanale op TV het nie klank gehad en sal baie nice wees as selfsorg-eenhede 'n braai area of los braai kan hê.

Elna B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna B

Above average experience.

If something can be done about the small stretch of muddy road it would be great.

Adam M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adam M

Gerieflik en rustig.

Goeie ligging en baie lekke plek, veral vir klein kinders en tieners. Als gerieflik. Dankie.

Reinhard I - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard I

Rustig, skoon, stil.

Baie lekker gewees. Net nie waardeer dat die sekuriteit gesê het daar mag nie gebraai word in die braai nie, dis n fire hazard. Dit het nie sin gemaak nie, waarvoor is daar 'n braai? Verder als was goed, sal weer besoek.

Melanie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie S

The location suited us close to amenities, the check in process was smooth and the staff was friendly.

It was clean and tidy, the only negative is that the utensils in the kitchen was insufficient, maybe include a whisk, spatula and more glasses, mugs and tea cups.

Ntsako M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ntsako M

We enjoyed the openness of the unit 4.

It was wonderful my two boys enjoyed their bedroom with its own shower. Also our main bedroom with a very big shower. We enjoyed sitting at the outside verandah and braai.

Trevor V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor V

More than what I expected. Rooms are huge and beds are comfortable.

I would recommend this place for sure.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Baron van Rheede-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf99661d22b023d59412aa56888bc28e2f680d5fa4a398107170bf497c80b7d7f35505cebf8fe7449b761a6a9118991a6b68c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Baron van Rheede Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.574665159873 22.203344961234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang