Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perna Perna St Lucia

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Bianca D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Value for money. Spacious and clean. Would definitely book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustige, veilige omgewing en moenie die natuurskoon vergeet. Perna Perna St Lucia se personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid vir 6 mense is baie ruim en netjies. Ons het heerlik gerus en sal definitief weer hier kom vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Pragtig. Pragtig, skoon, netjies, en baie vriendelik. Sal beslis weer by Perna Perna St Lucia inboek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherilynn J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Pleasant & comfortable. The unit was clean and comfortable. Some items didn't work, like the plugs, and the light in the bathroom wasn't working. The fan and light in the lounge also switch on randomly throughout the night, but we were assisted quite quickly. Definitely needs some updating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Eben B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Heerlike vakansie saam met die gesin. Ons het die tydjie werklik baie geniet. Die wooneenheid was goed toegerus en gerieflik vir ons gesin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francisca B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Baie lekker grkuier. Spinnekoppe by kinders se speelplek in kunsgras asb? K. Baie lekker gebly dankie. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

David B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Ons het lekker gebly en dit baie geniet. Die swembad was lekker. Lekker gebly. Eenheid is mooi skoon. Lugreëling het nie te goed gewerk nie en dit was baie warm. Sou 'n lugreëling in die slaapkamer en TV-kamer verkies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Catherine H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Baie lekker gebly en is regtig beïndruk met die woonstel. Dit het net verskriklik gereën in St Lucia, maar ons het dit terdeë geiet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Definisie van gasvryheid. Erika (Bestuurder) was vriendelik en behulpsaam. Dit was ons eerste keer in St. Lucia gewees en Erika het ons gehelp met inligting, aanbevelings, reëlings, ens. Die plek self is pragtig met al die regte geriewe. Ons sal vir seker weer soontoe gaan in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Uitstekend. Baie lekker gekuier. Sal beslis weer Perna Perna en St Lucia toe gaan. Ruim gerieflik skoon. Voel soos jou eie huis. Daar is alles wat jy nodig het, die diens van die ontvangsdame was puik. Baie behulpsaam en vriendelik 'n aanwins vir Perna Perna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 105
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 105
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: McKenzie-straat 125, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqzSy0IaoT3rnFHYzIg1XIZ1I4VqhDsnezG105ibqFeDor823y7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 125 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.378549281654 32.410818392655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang