Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perna Perna St Lucia

  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: McKenzie-straat 125, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 105 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Perna Perna St Lucia bied selfsorgverblyf in die St Lucia-vleiland. Die verblyf is heerlik geleë, net 'n paar minute vanaf restaurante en toer-agentskappe in die dorp.

Verblyf word gebied in 14 duplekswoonstelle met 2 slaapkamers elk, en 1 woonstel bo met 3 slaapkamers. Elke woonstel het 2 badkamers, 'n kombuis met basiese toebehore om etes voor te berei, en 'n oopplan-leefarea. Die woonstelle het ook elkeen lugversorging, plafonwaaiers, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n privaat stoep of balkon met ingeboude braaigeriewe.

Die kompleks beskik oor 'n swembad, speelterrein vir kinders en veilige parkeerplek. Perna Perna St Lucia is net 'n uur se ry vanaf die Hluhluwe-Imfolozi Park, en 'n uur en 'n half se ry vanaf die dorp Richardsbaai.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Bianca D
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. Spacious and clean. Would definitely book there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Christelle S
Gesin met tieners
5.0
Rustige, veilige omgewing en moenie die natuurskoon vergeet. Perna Perna St Lucia se personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid vir 6 me...
Sien meer
Jan 2024
Christel G
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig. Pragtig, skoon, netjies, en baie vriendelik. Sal beslis weer by Perna Perna St Lucia inboek!
Jan 2023
Cherilynn J
Gesin met tieners
4.4
Pleasant & comfortable. The unit was clean and comfortable. Some items didn't work, like the plugs, and the light in the bathroom wasn'...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Francisca B
Gesin met klein kinders
4.4
Baie lekker grkuier. Spinnekoppe by kinders se speelplek in kunsgras asb? K. Baie lekker gebly dankie. Sal weer kom.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • McKenzie-straat 125, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Perna Perna St Lucia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 105
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 105
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: McKenzie-straat 125, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqzSy0IaoT3rnFHYzIg1XIZ1I4VqhDsnezG105ibqFeDor823y7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 125 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.378549281654 32.410818392655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang