Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petit Plaisir Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sean G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie heerlik en gesellig. Die cottage is pragtig en die eienaar is vriendelik, so ek het dit geniet, plus die swembad was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Petit Plaisir Cottage
Dankie dat julle ons gekies het, jul was die perfekte gaste! Hoop om julle eendag terug te verwelkom!

Johann P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Best accommodation we ever had, it was equipped with everything we needed. Best accommodation and hospitality we ever had. Would recommend Petit Plaisir Cottage to anyone who's visiting the Winelands.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Petit Plaisir Cottage
Many thanks for this lovely review! You were the perfect guests!

Chris F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was net 'n plaisir om hier te bly. Ons het heerlik gebly en alles was presies soos mens dit wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Petit Plaisir Cottage
Baie dankie! Dit was heerlik om julle te ontmoet. Hoop ons sien gou weer! Groete!

Heinrich W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Awesome stay in a beautiful and cozy cottage. Truly enjoyed our getaway. The cottage is very comfortable and offers everything one may need even load shedding was covered. Would definitely recommend this cottage and will certainly be back! The Kudu Craft Lager was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Petit Plaisir Cottage
Thanks for choosing us, looking forward to having you back. Best wishes, M

Frans S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Huis weg van eie huis. Ongelooflik mooi, netjies, skoon en veilige akkommodasie, perfek geleë. Naby aan nodige kuierhoekies en het aan ons behoeftes voldoen. Baie goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Petit Plaisir Cottage
Dankie dat julle ons gekies het. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Mooiloop!

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2022

Lekker kuier gewees. Franschoek is een wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlicia
Petit Plaisir Cottage
Dankie dat jul ons gekies het. As daar 'n volgende besoek aan ons mooi vallei is, hoop ek om julle self te kan bederf. Mooiloop!

Willa E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Uitstekende verblyf in 'n pragtige omgewing Baie dankie vir jul gasvryheid en al die klein bederfies. ul plek is volledig, netjies, met 'n aangename atmosfeer. Hoogs aan te beveel. Die dorp en omgewing is 'n lushof en 'n moet om te vertoef. Ons maak definitief weer so.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Petit Plaisir Cottage
Was heerlik om julle hier te hê! Ek sien uit na jul volende kuier. Baie sterkte met die jaar en sy uitdagings x

Stephany B
1 nag
5.0
Des 2021

Petit Plaisir Cottage het 'n lieflike, mooi berguitsig en is in 'n baie stil en rustige omgewing geleë. Laasgenoemde is 'n bonus. Die cottage is ook gerieflik ingerig met alles wat nodig is vir 'n selfsorgeenheid. Vir die warm temperatuur was die lugverkoeling 'n lafenis! Die eienaar se vriendelikheid en gasvryheid het ons ook baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Ongelooflik. Pragtige plekkie, regtig goeie waarde vir geld en die gasheer gaan uit haar pad uit om haar kliënte gelukkig te hou. Sal vir seker weer daar tuisgaan en kan Petit Plaisir Cottage beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Petit Plaisir Cottage
Dankie dat jul ons gekies het. Altyd 'n voorreg om 'n bruid en haar bruidegom te verwelkom. Beste wense vir julle.

Hetmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Pragtig, luuks en vol Kaapse warmte. Van die intrapslag af, is ons op die hande gedra en het soos eregaste gevoel. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te bederf, van die vars gebakte gemmerkoekies tot genoeg hout vir die kaggel. Ons het gevoel soos familie en die aandag aan detail en hulle vriendelikheid, het ons beïndruk. Pragtige uitsig en gerieflik geleë naby alles. Sal vir seker weer gaan kuier en beveel Petit Plaisir Cottage vir enige persoon aan. Baie dankie vir al die moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Petit Plaisir Cottage
Dit was heerlik om julle hier te verwelkom. Julle was die perfekte gaste en maak my werk net 1 GROOT plesier. Sien uit na jul volgende Kaapse kuier. Vriendelike groete!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marlicia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 74

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 4, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb1445649c81418bcec57e822808c47cfca343d309011d555370e7996f0714b949144711da3e0db91e5c5e281095d2e1a33d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 640 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 4 Heide Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.909727086128 19.128270149231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang