Petra's Country Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Petra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 111
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Johan V - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike plaas atmosfeer, dieregeluide en een gawe gasvrou het gesorg vir 'n onverbeterlike verblyf.
Reuben L - Okt 2023
Algehele gradering
Quiet and relaxing.
Bronwynn S - Mrt 2024
Algehele gradering
We travelled for rugby tour- Petra's provided a perfect location for relaxing.
Christelle G - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik vir 'n nag of twee.
Anel B - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf met mooi uitsig.
Loraine S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustig met 'n pragtige sonsopkoms.
Lance P - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Thank you so much for your kind words Lance, we appreciate it very much.
Kobus D - Jun 2022
Algehele gradering
Verruklik.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Baie dankie Kobus.
Jos N - Feb 2022
Algehele gradering
Mooie selfsorg.
Nobuhle N - Jan 2022
Algehele gradering
Spectacular.
Gerhardt S - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en stil, goed toegerus, ruim met kuier-area en braai.
Rika D - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike plek, rustig en netjies versorgde tuine en slaapeenhede, vriendelike ontvangs en baie behulpsaam, sal hulle definitief aanbeveel.
Carel B - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Quinton D - Mrt 2021
Algehele gradering
Eenvoudige, rustige, plaas oornag.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Baie dankie, Quinton, vir jou inspirerende skrywe oor ons gastehuis en sy omgewing, so bly dat jul dit kon geniet en hoop om jul weer eendag by ons te sien.
Yano N - Nov 2021
Algehele gradering
Well rested two nights.
Bm D - Nov 2021
Algehele gradering
Wat 'n fees vir ons kleinkinders.
Lees meerMartie D - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige, ou kliphuis, rustig, plaasatmosfeer.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Baie dankie Martie, ons waardeer dit opreg.
Ethan J - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gasvry.
Lacya G - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, rustig en skoon.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Baie dankie, so bly jul het dit geniet!
Anieka M - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker op die plaas.
Natasja V - Okt 2021
Algehele gradering
Het plek geboek, sy was ongeskik en het gebel om te sê ons mense gaan laat wees. Sy het gesê sy sal my terugbetaal en ek wag nou nog vir die geld. Sal nooit weer daar 'n bespreking maak nie.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Ons inklok tye wys duidelik op die instansie webtuiste en dit was bevestig dat julle voor 7PM sal inboek. Ons het alternatiewe akkommodasie nommers gegee, omrede die julle eers middernag sou arriveer nadat ons eers 4pm in kennis gestel was van verandering van tyd.
Ons as gastehuis kan nie terugbetaling direk maak nie ons moet deur die instansie werk, en was so verduidelik.
Hester M - Des 2020
Algehele gradering
Rustig, privaat, skoon en heerlik.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Baie dankie Hester vir die mooi review, ons waardeer dit opreg,. Seenwense vir 2021.
Charles C - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en prentjie mooi.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Baie, baie dankie Charles, ons waardeer jul positiewe terugvoering opreg.
Bm D - Des 2020
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras met die pragtige omgewing en die stil plaasatmosfeer.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Thank you so much, Buddie. We really do appreciate your kind words, all the best to you.
Talita D - Okt 2020
Algehele gradering
Lieflike plaas kuier
Shona V - Des 2020
Algehele gradering
Very enjoyable venue and surrounds perfectly situated for a stay over on our way home to the South Coast.
Wilna T - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Charl D V - Des 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met 'n baie mooi uitsig oor die veld en berge.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Baie dankie Charl, ons waardeer jou positiewe terugvoering opreg.
Wikus C - Des 2019
Algehele gradering
Voel soos 'n plaasvakansie.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Vreeslik baie dankie Wikus, ons waardeer jou positiewe terugvoering opreg!
Adele B - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Angelic R - Aug 2019
Algehele gradering
Huis weg van die huis met die beste gasvryheid.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Vreeslik baie dankie, Angelic. Jul positiewe terugvoer op ons gastehuis is vir ons 'n riem onder die hart.
Seënwense,
Petro en Louis
Joekie H - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies, volledig toegerus vriendelike ontvangs.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Liewe Bert,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit. Dit is altyd lekker om ons gaste se terugvoering te lees en te weet hulle verblyf was heerlik! Ons sien uit om julle weer te huisves by ons wanneer julle deur Vryheid reis. Alles wat mooi is.
Groete
Louret
Leslie J - Apr 2019
Algehele gradering
Lovely peaceful stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige rustige verblyf.
Die verblyf by Petra's Country Guesthouse was baie aangenaam. Die plaas atmosfeer was baie ontspannend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Dear Marietjie,
Thank you for taking the time to write us such a positive review. We are happy that you enjoyed your stay with us and we hope to see you again some day. It was lovely meeting you.
Warm regards,
Louret
Nobuhle N - Des 2019
Algehele gradering
Peaceful stay, refreshing atmosphere and peace of mind.
Gea M - Apr 2019
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer en mooi uitsig.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Gea,
Baie dankie vir die kommentaar wat u vir ons gelos het, ons waardeer dit. Dit is altyd goed om terugvoering te ontvang om te kan sien waarop ons kan verbeter.
Ek vra om verskoning dat ons nie vir u vooraf gewys het waar die ontbyt bedien word nie en u moes soek. Ek is egter bly u kon die lekker ontbyt geniet.
Hoop om julle weer te huisves by ons.
Seënwense,
Louret
Amanda S - Okt 2019
Algehele gradering
Veilig, waarde vir geld.
Vaughan J - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful, stately property with all the amenities I required.
Retha L - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlike uitsig en gerieflike, mooi, skoon kamers.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Retha,
Dankie vir die positiewe kommentaar wat u vir ons gegee het. Ons hoop om julle weer te sien wanneer julle Vryheid toe kom of hier moet deurry.
Baie groete,
Petra
Gert H - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie gasvryheid, netjies en ongelooflike goeie diens.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Baie, baie dankie Gert, ons waardeer jou positiewe terugvoer vreeslik baie en is bly dat julle ons plekkie so geniet het!
Seënwense, Petra
Annarien O - Sep 2018
Algehele gradering
Plaaslewe, baie lekker.
Stephanus B - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik en pragtig mooi.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Liewe Stephanus,
Graag wil ons dankie sê vir die mooi kommentaar wat u geskryf het, dit word altyd waardeer en help ons weer op die internet.
Dis baie jammer dat julle nie alles hier op die plaas kon ervaar het nie. Ons hoop volgende keer bly julle langer en kan alles ervaar.
Alles wat mooi is vir julle.
Groete,
Petra
Chris F - Mrt 2018
Algehele gradering
Genotvol en sorgeloos.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Chris,
Baie dankie vir jou goeie kommentaar. Dis wonderlik om te verneem dat julle die plaaslewe geniet het. Ons is baie bevoorreg om dit alles te kan deel met ons gaste.
Ons hoop ons sien u weer in die toekoms.
Baie groete,
Petra
Hein V - Feb 2018
Algehele gradering
Ons verblyf by Petra's Country Guest House was fantasties.
Lees meerPetra's Country Guest House se terugvoer
Beste Hein,
Ons dank u vir die wonderlike kommentaar. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ons stukkie paradys met julle te deel. Ons sien uit daarna om julle weer te sien in die toekoms.
Groete,
Louret
Adele M - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasatmosfeer.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Adele,
Dankie dat u vir ons die positiewe kommentaar geskryf het, dis altyd wonderlik om terugvoering van ons gaste te ontvang. Ons is bly julle het alles geniet hier op die plaas en dat julle tyd hier by ons heerlik was.
Alles wat mooi is vir julle, ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Petra's Country Guest House
Marita M - Jan 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en akkommoderend!
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Marita,
Baie dankie vir jou fantastiese terugvoering, ons waardeer dit.
Dit was baie lekker om jou en jou gesin te ontmoet en te hoor dat julle dit geniet het by ons.
Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete en seënwense,
Petras Country Guesthouse
Friedrich K - Nov 2018
Algehele gradering
Stil en rustige plek om lekker te kan ontspan.
Sanmari N - Des 2018
Algehele gradering
Dit was stil en rustig!
Petra's Country Guest House se terugvoer
Baie dankie Sanmari vir jou positiewe kommentaar. Dit beteken baie vir ons en ook vir ons blootstelling op die internet. Ons poog maar om altyd ons beste te lewer Groete Petra
Elize D - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig, vriendelik, behulpsaam en Europese kultuur ondersteunend.
Joannes V - Feb 2018
Algehele gradering
Nice spot as starting point to visit the battle fields.
Katie S - Des 2017
Algehele gradering
Wonderful farm-style accommodation.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Dear Katie,
We would like to thank you for your positive review, it is highly appreciated. We are pleased that your stay was an enjoyable experience.
It was wonderful having you here as a guest, and we hope to see you soon in the future.
Kindest Regards,
Petras Country Guesthouse
Hannes M - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend dankie.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie en positiewe terugvoer, dit word waardeer en beteken baie vir ons beeld na buite vir die besigheid. Dit motiveer ons ook om slegs ons beste diens te lewer. Ek is bly julle het dit by ons geniet.
Beste groete,
Petra
Nico S - Aug 2017
Algehele gradering
Fantastiese, vriendelike verblyf op die plaas.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Nico, Die mooi kommentaar wat ons ontvang het van u, aangaande die verblyf by ons Gastehuis is Fantasties!!
Ons wil hartlik vir u dankie se.
Die terugvoering van ons gaste, is altyd vir ons belangrik.
Dit was 'n plesier om julle te huisves en so hoop ons ook om julle gou weer in die toekoms te sien. Baie Groete, Petra's Country Guest House - bestuur
Marcel S - Aug 2017
Algehele gradering
'n Vriendelike, warm atmosfeer, huis weg van jou eie huis.
Lees meerMariska K - Aug 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Christo S - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, mense is regtig baie gasvry.
Lees meerChristo H - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, skoon, nice!
Lees meerReuben L - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlik en vreedsaam.
Ezelle P - Apr 2017
Algehele gradering
Gemaklike, warm ontvangs met lieflike kamers, baie dankie.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Ezelle,
Baie dankie vir die wonderlike en positiewe terugvoering wat u ons gegee het, dit beteken baie vir ons.
Ons strewe om vir ons gaste die beste gehalte te kan gee en dat hulle dit geniet wanneer hulle hier op die plaas bly.
Hoop ons kan julle weer huisves in die toekoms.
Groete
Petras Country Guesthouse
Amanda S - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Amanda,
Ons wil graag u bedank vir die wonderlike review wat u vir ons gegee het.
Ons dra ons gaste se belange altyd eerste, en daarom is dit wonderlik as ons terugvoering ontvang.
Hoop u sal in die nabye toekoms weer tuisgaan hier by ons pragtige paradys.
Baie Groete, en alles wat mooi is.
Minnelese W - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtig en rustig. So lekker bly op die plaas en sleg 8 km uit die dorp.
Elikaya M - Apr 2017
Algehele gradering
Seldsame kwaliteit.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Pieter,
Ons wil u hartlik bedank vir die mooi kommentaar wat ons ontvang het aangaande die verblyf by ons gastehuis. Dit was 'n plesier om julle te huisves en hoop ons sal julle weer in die toekoms kan huisves.
Baie Groete,
Petra's Country Guest House - bestuur
Hilly H - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker naweekverblyf.
Lees meerAnnatjie J - Jan 2017
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Jolanda M - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was subliem.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Jaco F - Sep 2017
Algehele gradering
Skandalig.
Lees meerKaren M - Jul 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Karen,
Hiermee wil ons net ʼn hartlike, baie dankie, vir die uiters positiewe kommentaar wat u oor ons gastehuis gegee het.
Dit beteken soveel vir ons, want ons wil net die beste diens lewer.
Ons is bly dat u verblyf ervaring aangenaam was en Hoop om weer vir u van diens kan wees sou u in die toekoms in Vryheid moet oorslaap.
Vriendelike Groete
Petra & Louis Scheepers
Dries H - Jul 2016
Algehele gradering
Hartlik ontvang.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Dries,
Baie dankie vir die mooi kommentaar wat u aan TravelGround gegee het aangaande julle verblyf by ons. Indien jul in die toekoms weer na Vryheid kom of deur Vryheid ry, is julle meer as welkom hier by ons Gastehuis.
Ons Beste Wense, Louis en Petra Scheepers. Vryheid
Paul V - Sep 2016
Algehele gradering
Beautiful working farm, quiet and yet very centrally situated relative to Vryheid and the battlefields.
Mias S - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig,netjies en veilige plaas-atmosfeer.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Mias,
Hartlik dankie vir u positiewe kommentaar. Dit spoor ons aan om steeds ons beste te lewer. Dit was aangenaam om u te ontmoet en van diens te kon wees.
Victor S - Jun 2016
Algehele gradering
Pragtige huis en baie netjies.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Victor,
Hiermee net ʼn hartlike, baie dankie, vir die mooi en uiters positiewe kommentaar wat u aan TravelGround oor ons gegee het aangaande julle / jou verblyf by ons gastehuis.
Dit beteken soveel vir ons want dit verbeter ons bemarking-status en posisie op die internet se soek fasiliteite.
Ons is bly dat u verblyf ervaring aangenaam was en hoop om weer vir u van diens kan wees sou u in die toekoms in Vryheid moet oorslaap
Ons poog steeds om vir u die beste diens teen die beste prys te lewer
Ons Beste Wense, Louis en Petra Scheepers. Vryheid
Chris B - Apr 2016
Algehele gradering
Wat meer kan ons sê? Dit is kom-weer-terug-lekker!
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Chris,
Hiermee net ʼn hartlike, baie dankie, vir die mooi en uiters positiewe kommentaar wat u aan TravelGround oor ons gegee het aangaande julle / jou verblyf by ons gastehuis. Dit beteken soveel vir ons want dit verbeter ons bemarking-status en posisie op die internet se soek fasiliteite. Ons is bly dat u verblyf ervaring aangenaam was en Hoop om weer vir u van diens kan wees sou u in die toekoms in Vryheid moet oorslaap
Ons poog steeds om vir u die beste diens teen die beste prys te lewer
Ons Beste Wense, Louis en Petra Scheepers. Vryheid
Chris M - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker en stil in pragtige omgewing.
Beate V - Sep 2016
Algehele gradering
Ek was aangenaam verras met die vriendelike verwelkoming, netheid en ongelooflik ontspannende plaasatmosfeer.
Palesa K - Des 2015
Algehele gradering
The environment and atmosphere was great compared to Johannesburg.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Dear Palesa
Just to say THANK YOU for the good and very positive comments that you have forwarded to your booking Website about us regarding your stay at our guesthouse, we do really appreciate it as it means so much to us.
We are pleased that your stay was a enjoyable experience. It was a pleasure meeting you, and likewise, we have just the best to say about you as our guests and it was nice having you with us. Hope that we can be of service should you need to accommodation in the future when in Vryheid. We strive always to you to provide the best service at the best price
Warm regards,
Petra
Anneke En Adriaan R - Nov 2015
Algehele gradering
Ideaal.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Anneke,
Hiermee net ʼn Hartlike, BAIE DANKIE, vir die mooi en uiters positiewe kommentaar wat u aan booking.com oor ons gegee het aangaande julle verblyf by ons Gastehuis.
Dit beteken soveel vir ons want dit verbeter ons bemarking-status en posisie op die internet se soek fasiliteite. Ons is bly dat u verblyf ervaring aangenaam was en Hoop om weer vir u van diens kan wees sou u in die toekoms in Vryheid moet oorslaap
Ons poog steeds om vir u die beste diens teen die beste prys te lewer
Ons Beste Wense Louis en Petra Scheepers Vryheid
Helena V - Sep 2015
Algehele gradering
Ons verblyf was regtig waarde vir geld. Die kamer was skoon en netjies. Die plaaslug en -diere was 'n lekker verrassing. Ons het veilig gevoel op die plaas.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Helena
Hiermee net ʼn Hartlike, BAIE DANKIE, vir die mooi en uiters positiewe kommentaar wat u aan TravelGround oor ons gegee het aangaande julle verblyf by ons Gastehuis.
Dit beteken soveel vir ons want dit verbeter ons bemarking-status en posisie op die internet se soek fasiliteite.
Ons is bly dat u verblyf ervaring aangenaam was en Hoop om weer vir u van diens kan wees sou u in die toekoms in Vryheid moet oorslaap
Ons poog steeds om vir u die beste diens teen die beste prys te lewer
Ons Beste Wense Louis en Petra Scheepers Vryheid
Lourens V - Aug 2015
Algehele gradering
Ek sal weer terugkom.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste Lourens
Hiermee net ʼn Hartlike, BAIE DANKIE, vir die mooi en uiters positiewe kommentaar wat u aan TravelGround oor ons gegee het aangaande julle /jou verblyf by ons Gastehuis.
Dit beteken soveel vir ons want dit verbeter ons bemarking-status en posisie op die internet se soek fasiliteite.
Ons is bly dat u verblyf ervaring aangenaam was en Hoop om weer vir u van diens kan wees sou u in die toekoms in Vryheid moet oorslaap
Ons poog steeds om vir u die beste diens teen die beste prys te lewer
Ons Beste Wense Louis en Petra Scheepers Vryheid
Mariètte B - Apr 2015
Algehele gradering
Baie rustig met al die nodige fasiliteite.
Antoinette K - Jun 2015
Algehele gradering
Ons 'n plek vir die nag gesoek en dis naby die dorp baie rustig omgewing sonder die geraas van die dorp.
Arnaud F - Mrt 2015
Algehele gradering
Goed en ontspanne.
Les C - Feb 2015
Algehele gradering
Enjoyed the pleasant noises of the farm.
David V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie rustig en die natuurskoon is wonderlik.
Petra's Country Guest House se terugvoer
Beste David,
Baie dankie vir die mooi en uiters positiewe kommentaar aangaande jul verblyf by ons gastehuis. Dit beteken regtig baie vir ons. Ons is bly dat u verblyf aangenaam was en hoop om u gou weer hier te verwelkom.
Ons poog steeds om vir u die beste diens teen die beste prys te lewer.
Beste wense,
Louis en Petra Scheepers, Vryheid
Marianna J - Mei 2015
Algehele gradering
Baie lekker verblyf en gerieflik.
Bets S - Apr 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Afgesien van alles is dit netjies.
Mara E - Aug 2014
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese ervaring.
Dolf V - Jun 2014
Algehele gradering
Dit is lekker om vir 'n slag vars lug in te asem en met plaasgeluide wakker te word.
Johan En Yvonne V - Jun 2014
Algehele gradering
Skoon, netjies, gasvry en fantastiese uitsig!
Marie F - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Vivian M - Mrt 2014
Algehele gradering
Had a wonderful stay
Buks D - Jan 2014
Algehele gradering
Five star excellence
Kevin S - Jan 2014
Algehele gradering
Awesome!
Rudi V - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjiese, bekostigbare verblyf.
George J - Aug 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekke oorgeslaap in 'n rustige plaas-atmosfeer.
Rouvain D - Jun 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Retief U - Apr 2014
Algehele gradering
'n Baie aangename en interessante ervaring!
Martin H - Jan 2014
Algehele gradering
Very nice setting with good service.
Luzette B - Okt 2014
Algehele gradering
Tevrede!
Jannie D - Apr 2014
Algehele gradering
Puik!
Lelanie B - Apr 2014
Algehele gradering
Awesome!
Santie H - Mrt 2014
Algehele gradering
Warm welcome,friendly service and clean, comfortable stay,thx
Alwyn M - Aug 2014
Algehele gradering
Vreeslik aangenaam.
Charmaine N - Apr 2014
Algehele gradering
The people are so friendly!!!
Willanna G - Des 2013
Algehele gradering
It was a wonderful three days on a farm and will recommend it to everyone!
Christopher W - Nov 2013
Algehele gradering
Very pleasant stay
Jeanne H - Mei 2013
Algehele gradering
Uitstekend!
Jaco S - Jan 2013
Algehele gradering
Excellent
Hesmarie V - Jun 2013
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en omgee-atmosfeer met die nodig privaatheid.
Bernd F - Jun 2013
Algehele gradering
Veral die kinders het did baie geniet.
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lekkerwaterplaas, R33, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang