Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula A Piece of Paradise AR27

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-weg, Pezula Gholflandgoed, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pezula A Piece of Paradise AR27 is 'n pragtige villa in die gesogte Pezula Gholflandgoed in Knysna. Hierdie eksklusiewe vakansiehuis bied 'n gerieflike selfsorg-wegbreek en is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede kan verken.

Dié elite-meervlakkige villa het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en oopplan-leefareas en -onthaalareas. Twee van die slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en die oorblywende twee slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word; elke slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die oopplan volledig toegeruste kombuis bevat al die moderne toebehore om maaltye voor te berei en te kook. Die aangrensende ruim oopplan-leefarea spog met 'n gaskaggel van 2 meter, banke om op te ontspan en 'n eetarea met sitplek. Dubbelglasdeure lei na die vermaakarea, wat 'n ingeboude braai-area, sonstoele, 'n Jacuzzi en 'n verhitte swembad bied wat oor die landgoed en dorp uitkyk.

Boonop spog die villa met lugversorging deurgaans, WiFi, 'n volledige DStv-pakket, 'n kluis om waardevolle besittings op te berg en veilige parkeerplek vir voertuie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Anchorage-weg, Pezula Gholflandgoed, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-weg, Pezula Gholflandgoed, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8ef57e6587a73d74abb011c724495c12509c81bc706663f3502d7f5130b4fcb58126e2c40f247ac0b5df4816429bb8f7a81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8) Anchorage Road, Pezula Golf Estate Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.066049185137 23.100277903041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang