Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Afternoon Delight NT3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-keeromstraat 43, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pezula Afternoon Delight NT3 is 'n selfsorgvilla in die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die villa is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Die goed ingerigte dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek aan 6 persone en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oop leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad; die tweede en derde slaapkamers het elk twee enkelbeddens en 'n en suite-stortbadkamer.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye voor te berei en te kook. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n kaggel en banke om op te ontspan. Die leefarea lei na die onderdakdek met 2 ketelbraaigeriewe en stoepmeubels wat oor die landgoed uitkyk. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir 2 motors om in te parkeer.

Gaste het toegang tot die bekroonde 18 putjie-gholfbaan, 'n buiteswembad en klubhuis, 'n tennisbaan in die landgoed. Daar is ook 'n 5-ster-hotel in die landgoed, wat 'n spa, gimnasium, 'n ouderdomsbeperkte binnenshuise verhitte swembad, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Commodore-keeromstraat 43, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-keeromstraat 43, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdNPaqoFcqmFMJicbRN5YX1hRb9qhr4z8EDJ3N2YVp86PcZpoyx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 43 Commodore Close Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.064580135068 23.096709963785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang