Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage 1, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 900 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Pezula Lodge is 'n moderne kontemporêre selfsorghuis in Knysna, ideaal vir 'n gesin of groep vriende, en bied asemrowende uitsigte oor die vallei en strandmeer.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vierde en vyfde slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Die aangrensende eetarea het 'n lieflike etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Daarbenewens, en vir gaste se gerief, is daar ook 'n wasmasjien, droër en 'n gaskaggel. Daar is ook nog 'n TV-kamer met gemaklike sitplek en 'n pooltafel vir gaste se vermaak. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die pragtige uitsigte wat die balkon bied met sitplek buite en 'n braai-area geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Anchorage 1, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage 1, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdeb4fafbd5ec6f7dd70f7663d010d12c202d1b15942636cf1bcec7d82fa09f5facd399a575705f48129c6ce50e72c8f7fa2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag, vir 10 mense 1 Anchorage Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.065841003135 23.101222231999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang