Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phangwa Bush Camp

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Phangwa Bush Camp
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Eileen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B

Peaceful and lovely private stands.

We enjoyed our weekend. Stands are private and in the bush. It was lovely, peaceful, and quiet. The hosts are fabulous. Definitely will go back.

Pieter B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Campsite clean and relaxed.

Campsites are clean and ablution. Hot water was a problem due to one moment you have hot water and the next moment it's cold.

Maynie H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maynie H

Fantastic.

We only stayed for one night and loved every minute of our stay, from the animals visiting to the cute private ablutions! The hosts went out of their way to accommodate us too!

Mariechen D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariechen D

Amazing!

Sal beslis weer gaan. Stunning kamp plek. Lekker fiets gery deur die kamp.

Leslie F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leslie F

This can be a fabulous camp - beautiful trees; but it needs investment!

It is very rustic, but all necessities are there - power points, water on site, decent ablutions - however no lights on the sites. They need some more game. The road to the camp is in need of some grading!

Ronel B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Wonderful weekend break away.

We visited Phangwa Bush Camp during the Easter weekend. What an awesome place. We had two stands that were grouped together, and it was perfect. We could barely see the other campsites. The sites were nice and big, and the private ablutions were painfully neat and clean. Matt and Lee-Ann were the perfect hosts, always willing to assist. We can't wait to go back.

Phangwa Bush Camp se terugvoer

Thank you so much it was lovely having you. We look forward to the next time.

Phangwa Bush Camp
Irene L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene L

Heerlike kuier in die bos weg van die lawaai van die wêreld.

Daar is net 8 kampplekke op die terrein en op redelike afstande van mekaar. Die eie ablusie is prakties ingerig met lekker warm water. Ons kon heerlik stap op die gekombineerde plase en het heelwat wild gesien.

Diane M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane M

If you want to be in the bush away from it all, this is perfect!

Loved our stay at Phangwa!

Valdemar S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valdemar S

Raak verlore in die bos.

Dit is 'n baie rustige wegbreek vir klein 'n groep mense.

Erika N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika N

Baie warm, heerlike swembad.

Baie netjiese staanplek, lekker in die bos. Het ook die onverwagse storm oorleef.

Casper P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper P

Uitstekende waarde, fantastiese diens en puik ablusies.

Ons het een nag spandeer en sal beslis die plek aanbeveel. As jy opsoek is na 'n pragtige bosveld wegbreek naby Gauteng is die plek uitstekend. Ons was daar voor die reënseisoen en dit was droog en warm maar sien uit na 'n kuier na die reën! Baie goeie diens (Lee en haar man het ons selfs uitgehelp met kampstoele) en die privaat ablusies is 'n wenner!

Leni V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leni V

Wonderlike kampering.

Bestuur is uiters professioneel. Die wildrit en gasvryheid was uitstaande.

Wilna B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B

Dit so rustig en stil.

Die 8 kampplekke is baie privaat en elk met sy eie ablusiegeriewe. Die perfekte kampplek as jy wil rustig wees en net ontspan.

Jackie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S

Uitstekende gasheer en -vrou.

By ons aankoms is ons baie goed ontvang. Baie rustig. Sal in die somer weer gaan.

Jocelindaphne M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jocelindaphne M

Baie mooi natuuromgewing. Pragtige staproetes. Vriendelike diens.

Salige bos-omgewing waar mens kan ontspan. Staproetes lei jou na 'n groot verskeidenheid diere op die perseel. Privaat ablusiegeriewe is beskikbaar en baie netjies. Vriendelike diens. Winkel met basiese benodighede ook beskikbaar, asook mooi swembad.

Charmorne B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmorne B

Lovely experience.

Phangwa Bush Camp, thank you for a lovely getaway. We needed a quiet, isolated break from the city with an authentic camping experience and that is exactly what we got. Having the animals visit right outside our tent was truly remarkable. Thank you to the super friendly staff who took care of our needs at all times. The only thing is that the pool was not well maintained. It was not clean.

Luanne K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Luanne K

Phangwa is a great Bush Camp for a quick getaway!

They keep you informed of your booking, they meet you on the day of your arrival to indicate your campsite. The private ablution is quaint and clean as well as the campsite is lovely and clean. A clean braai is provided and cleaned by managers on a regular daily basis. Managers and staff are very friendly and accommodating. They have wood and ice you can buy from them and they bring it to your campsite. There is a small pool, unfortunately though when we visited, it was being cleaned, so could not use it. Overall a very nice bush getaway, with wildlife roaming close to the campsite or you can walk to view some wildlife up close. Really enjoyed our stay and not far from JHB/PTA for a quick getaway. Had a great time!

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Dewagensdrift Terrein 11, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47f30f01080e89f43fd3fa240a7efeda71e1ace7d06e60cbcc2438bc114db372541c3aef8debf3b416320f6662ba44993c5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Portion 11 Dewagensdrift Dinokeng Game Reserve 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -25.418508880275 28.469752371311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang