Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pheasant's Crest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Pheasant's Crest
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lynette V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Amazing.

Dit was awesome, alles wat jy nodig het en gerieflik.

Louise C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Heerlik rustig.

Ons tweede keer by Pheasant's Crest, alles wat benodig word, tesame met die rustigheid van die bos, sorg vir 'n heerlike kuier.

Amorette V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorette V

Onverwagse verrassing en skat in die bosveld. Netjiese en luukse verblyf.

Wat 'n wonderlike ervaring om by die akkommodasie te bly. Netjiese en luukse verblyf in die bosveld met alles wat nodig is.

Karen P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Blessing. Heaven on earth.

Wonderful, wish I could live there forever, nowhere else, just there.

Tiaan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Gerieflik en privaat. Baie diere kom kuier.

Sien sterre.

Adriaan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K

Alles wat nodig is, was beskikbaar. Ons het die plek baie geniet.

Die geriewe was perfek. Daar was 'n paar klein dinge wat verbeter kan word, insluitend: daar is 'n gevaarlike doringbos naby die braaigeriewe wat dit moeilik maak om om die braai te stap sonder besering. Daar is 'n perdybyneste in die dak se kap, en die perdybye het aggressief geraak wanneer dit warm word.

Mareli B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli B

Rustyd in die bos.

Pheasant's Crest is 'n klein houthuisie in die bos en die ideale akkommodasie vir twee. Die huisie is goed toegerus en gaste bly gerieflik. Daar is 'n dammetjie voor die slaapkamer wat maak dat mens vanuit die bed al diere kan sien. Dit was 'n groot bederf. Daar is 'n klein swembadjie wat verseker in die somer handig te pas sal kom. Ons sal hierdie huisie enige tyd vir gaste aanbeveel.

Erika R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika R

Uitstekend en beste waarde vir geld!

Alles en meer wat jy nodig het, is in Pheasant's Crest. Daar is aandag gegee aan baie detail. Die ligging is fantasties en baie diere het kom groet. Die bad was fantasties. Ons sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat sielsrus nodig het. Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

Liezl K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl K

Rustige plekkie met al die nodige geriewe.

Ons het baie lekker ontspan en dit was so lekker om nie met beurtkrag te sukkel nie. Ons het gevoel dat diefwering dalk oorweeg moet word by slaapkamervensters, dan kan mens met ʼn venster oop slaap saans. Aircon is nie ideaal vir almal nie.

Louise C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Heerlik rustig!

Rustig en stil in die bos. Diere kom besoek gereeld. Huis het alles wat nodig is en lugreëling is 'n lafenis in die hitte. Vriendelike eienaar wat altyd bereid is om te help! Sal Pheasant's Crest enige tyd aanbeveel.

Frikkie J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie J

Salige rustigheid.

Onvergeetlike wegbreek van drie dae in die bos. Alexa maak dit opwindend en nuut.

Tiaan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Heerlik, privaat, luuks, mooi veilig en rustig.

Ek sal dit sterk aanbeveel. Min pakplek vir klere.

Magda R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R

Dit was ongelooflik lekker.

Baie baie dankie dat ons julle plekkie kon gebruik, was ongelooflik lekker veral om diere te sien en met Alexa te kon praat. Sal vir seker weer daarna toe kom.

Combrinck L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L

Ideale bosveldwegbreek vir paartjies!

Ons het dit vreeslik geniet by Pheasant's Crest, en die plek was baie goed ingerig met alles wat mens nodig het! Baie stil en rustig, met die oulikste diere wat gereeld kom inloer het. Plek was baie netjies en gerieflik met veral die aircon, die bed het lekker geslaap, en het ook baie gehelp dat die ligte, waaier en TV aanbly gedurende beurtkrag. Was lekker met Alexa daar, al het ons gesukkel om haar stil te kry. Sal die plek beslis aanbeveel.

Delia V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delia V

Heerlike en rustige ongewing.

Huisie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Badkamer 'n fees. Baie diere gesien.

Marietjie N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N

Dit was heerlik om daar te bly.

Jy kon van oral in die huis alles buite sien. Ons het vir Alexa baie geniet. Baie diere daar gehad wat kom kuier het. Daai bad is 'n moet om in te lê.

Johan H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Alles wat jy kan verwag vir in die bos.

Baie diere gesien, definitief aanbeveel en weer besoek. TV 'n bonus met DStv. Aircon maak dit gemaklik om te slaap.

Bokkie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie B

Eenheid skoon en baie goed toegerus.

Het die rustigheid en die diere wat kom waterdrink het baie geniet.

Barbara K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K

Enjoyed our stay.

Peasant's Crest is compact with everything you need. Perfect for 2 people. Aircon was great as was the outside shower. Regular visits from the animals. The owner was very helpful when we locked ourselves out of the unit. We would happily visit again.

Pheasant's Crest se terugvoer

You are welcome. I am glad you enjoyed your stay. Happy to be of assistance and hope to have you stay over again. Regards, Pheasant's Crest.

Pheasant's Crest
Anthonie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie D

Baie lekker gebly. Baie diere. Huisie is baie goed ingerig - het alles wat nodig is. DStv is 'n bonus.

Lekker stil en weg van lawaai. Lekker warm gewees en het buitestort gebruik. Afdak vir motor en WiFi was verwelkom. Eienaars baie vriendelik!

Pheasant's Crest se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit word baie waardeer. Ek is baie bly julle het julle verblyf geniet.
Groete van Pheasant's Crest

Pheasant's Crest
Danie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Heerlike wegbreek in die bosveld met baie diere wat om die huis beweeg.

Die huisie is baie goed toegerus met alle kombuisware en toestelle ens. om mens se verblyf gerieflik te maak.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangweg 1768, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67c1dac119c2590cde997a98993e8482e1daeac305e161128e0c5ac3f0bb5294d65644eedfc67b445db2f234d968c38f258c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 1768 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.3440881 31.7668817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang