Phoenix Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Linde V - Aug 2024
Algehele gradering
Fantastiese naweek in 'n wonderlike plek.
Phoenix Lodge se terugvoer
Beste Linde
Baie dankie vir jou terugvoer, ons is so bly julle het jul tyd by Phoenix Lodge geniet.
Ons sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Dewet G - Apr 2024
Algehele gradering
Groot plek, groot pret en groot waarde.
Phoenix Lodge se terugvoer
Baie dankie, Dewet. Ons sien uit om julle eendag weer by Phoenix Lodge te akkomodeer.
Armine W - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en kalm.
Phoenix Lodge se terugvoer
Dankie Armine, ons waardeer jou terugvoer en sien uit om julle in die toekoms weer te kan akkomodeer.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Papegaai-laan 2422, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang