Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phoenix Lodge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Phoenix Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Linde V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linde V

Fantastiese naweek in 'n wonderlike plek.

Ons was 'n groot groep vriende wat die naweek saam spandeer het by Phoenix Lodge. Die huis is baie ruim en netjies, en die stoep is heerlik om op te kuier. Ons het lekker gebruik gemaak van die pizza oond, en elke oomblik ten volle geniet! Die eienaar is baie behulpsaam en antwoord vinnig op enige vrae. Altesaam, 'n wonderlike wegbreek naweek plek!

Phoenix Lodge se terugvoer

Beste Linde
Baie dankie vir jou terugvoer, ons is so bly julle het jul tyd by Phoenix Lodge geniet.
Ons sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Phoenix Lodge
Dewet G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet G

Groot plek, groot pret en groot waarde.

Ons het ons verblyf by Phoenix baie geniet. Baie ruim en baie goeie waarde vir geld. Alles was voorsien en die hele familie het dit geniet.

Phoenix Lodge se terugvoer

Baie dankie, Dewet. Ons sien uit om julle eendag weer by Phoenix Lodge te akkomodeer.

Phoenix Lodge
Armine W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armine W

Rustig en kalm.

Was lekker ruim en veilig.

Phoenix Lodge se terugvoer

Dankie Armine, ons waardeer jou terugvoer en sien uit om julle in die toekoms weer te kan akkomodeer.

Phoenix Lodge
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papegaai-laan 2422, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151ff3f69fb69ee7eaac95c84c290d40bc51a33223ef9932a471c8f652b6f05403a440556a7a1b454fa482c3d4b4b0fd673f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 14) 3 5 1 5 2422 Papegaai Ave Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3447673 31.7838968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang