Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Picardie Guest Farm

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laboriestraat 8, Courtrai, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Picardie Guest Farm is onder die Taalmonument geleë, teen die voet van die Paarlberg en bied gerieflike verblyf op ’n gesinsplaas, slegs 2 km vanaf die middedorp.

Verblyf word in gastekamers en selfsorgkothuise aangebied. Die executive-kamers is ruim en ideaal vir kort verbyftydperke. Die Lakeside-gesinkamers en -enkelkamers is ideaal vir groot groepe wat op soek is na privaatheid. Die selfsorgkothuis is ideaal vir gesinne op kort vakansies of langnaweek-wegbreke.

Die gasteplaas bied die Stoorsaal wat hoofsaaklik vir troues gebruik word, maar dit kan ook vir partytjies, vieringe en samesyn gebruik word. Die jetty lei na die dam, wat ’n romantiese ligging vir troues bied. The Bos bied ’n magiese ligging vir paartjies wat ’n eenvoudige seremonie tussen granietrotse en olyfbome wil hê. Die Piggery Dek en Stoep is ideaal vir piekniektroues.

21ste verjaarsdagpartytjies, skemerkelkie-partytjies en ander vieringe kan op die Lakeside-dek gehou word. Daar is 'n konferensiekamer en die Pakstoor Dek bied ontbyt, middagete, tee en koffie. Die kelder is ’n knus venue vir kleiner vieringe of ’n privaat troue.

Die plaas voer tafel- en wyndruiwe, asook olywe uit. Die boer, Louis Louw, maak sy eie wyn en gepreserveerde olywe. Die wyn is beskikbaar op die mark en gaste dit ook by die plaaslike plaasstalletjie koop.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Francien A
5.0
Baie lekker, sal weer gaan. Dankie. Baie lekker. Warm water van stort bietjie koud.
Nov 2024
Janine G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese kamer! Fantastiese personeel! Ons het elke oomblik daar geniet! Fantastiese akkommodasie! Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het om te oo...
Sien meer
Mrt 2024
Charl R
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelik en ekonomies. Baie lekker gebly, vriendelike hulp en baie mooi area.
Mrt 2023
Johannes B
Saam met lewensmaat
4.8
Verblyf lekker. Ontbyt basies teen R125 pp. Goed geleë, naby N2 en baie wynplase!
Okt 2024
Gerhard V
4.8
Een van die beste plekke waar ek nog gebly het. Uitstekende verblyf met die vriendelikste ontvangs ooit. Pragtige rustige omgewing waar jy regtig ook ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Laboriestraat 8, Courtrai, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Picardie Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laboriestraat 8, Courtrai, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA984473f16edce46808655ad8a20625a8df402d8bbf1819e46de9a098f5a9471c7de6f97db06751723035d32c0516f5936013?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 8 Laborie Street Courtrai 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.76695945834 18.954805145512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang