Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piccolo Paradiso

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Antoinette H
1 nag
5.0
Jan 2021

We enjoyed our one night stay. Very friendly owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cristina
Piccolo Paradiso
Thank you.

Willie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Baie goeie waarde vir geld, puik diens, gasvryheid en vriendelikheid. Ons kan Piccolo Paradiso met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Jy hoef nie eers twee keer te dink om daar te gaan bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cristina
Piccolo Paradiso
Thank you so much !! Much appreciated!

Pieter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Was baie lekker. Eienaars baie vriendelik. Klein gemaklike plekkie. Goeie waarde vir geld. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cristina
Piccolo Paradiso
Thank you so much!

Bernadette V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Dit is baie lekker gewees. Ek sal net aanbeveel dat die woonstel net 'n klein mikrogolf kry, verder het ons lekker gebly en die mense is baie gasvryheid em vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cristina
Piccolo Paradiso
Thank you so much, I will certainly be looking into getting a microwave.

Michelle E
1 nag
4.4
Nov 2020

Oulike plekkie. Het my verblyf vreeslik geniet. Gemaklike plekkie om te bly. Vriendelike eienaars. Sal beslis weer oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cristina
Piccolo Paradiso
Thank you so much!

Jeanique A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Baie goeie waarde vir geld! Voel tuis! Hartlike verwelkoming en baie netjiese eenheid - 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cristina
Piccolo Paradiso
Thank you ! Such a pleasure to host .

Rudi D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2019

Baie netjies en waarde vir geld. Baie netjies en waarde vir geld. Baie naby 2 groot winkelsentrums waar alles beskikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Everything was lovely, very comfortable. Thoroughly enjoyed a short stay, everything was clean, fresh, comfortable and we felt at home. Will recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cristina
Piccolo Paradiso
Thank you so much ! You were all wonderful to host .

Fred B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Absolutely warm host family. The host family really made us feel extremely welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cristina
Piccolo Paradiso
Good day Fred, Thank you so much! A real pleasure.

Craig M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2019

Silwerskoon, huislik en vriendelik. Hierdie is by verre die beste waarde vir geld verblyf. Alles was silwerskoon en pynlik netjies. Christine was 'n perfekte gasvrou. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cristina
Piccolo Paradiso
Thanks Craig, all the best !

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cristina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Townsendweg 10, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlIWuIMM38aKsGp1V82sAiaFx9ixGVfWq6VyfPHwFpvZoI9RUv8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 10 Townsend Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.537097000861 31.211685860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang