Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pier Plesier

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Yvonne S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Uitsonderlik pragtig, en die gasheer was ongelooflik hulpvaardig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
Beste Yvonne, Dankie vir jou mooi resensie - dis altyd heerlik om te hoor ons gaste het 'n pragtige verblyf - en dis 'n groot plesier om altyd te help. Sien hopelik gou weer. Pier Pleier groete.

Beert M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Exceptionally great. Exceptional, with the host being most friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
Thank you for your review Beert, it is wonderful to know you had an exceptional stay and always a pleasure to help and be of assistance. Greetings from Vic Bay.

Yvonne S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Accommodation is perfect. Best host ever! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
Thank you for the starry review - it's always great to hear that our guests had a wonderful stay. Until next time, keep well.

Ian W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect. Very pleasant, perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
Dear Ian, we thank you for your review and are happy to know you had a great stay. Pier Plesier greetings.

Gert J K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderlik. Asemrowende uitsig. Vriendelike ontvangs, baie skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
Dankie vir jul terugvoer, ons is bly julle het dit so geniet. Pier Plesier groete.

Tarryn D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect. It was everything I expected. I've been wanting to stay at Victoria Bay for years, and Pier Plesier was well positioned, had a great view and all the facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ontsnap, ontspan, rus, herlaai, ervaar God se vingerafdrukke. Vicbaai is vir seker die mees ongelooflikste plek om te ontspan en uit te rus. Ongelooflik veilig en werklik 'n plek vir sielsrus! Baie dankie vir die nuwe bed in Kamer 4! Dit was werklik nodig. Ons wou nooit kla nie, maar die nuwe een slaap soos 'n droom. Net vinnig noem, die toilet se water loop heeltyd in die bak bo in. Ek's nie seker of dit lek nie. Laat loer maar. Laastens, die WiFi was ook nie optimaal nie. Ons moes gereeld oorskakel na ons eie data toe. Buiten dit, - dankie vir 'n puik plek en tyd julle. Ons sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
Dankie vir jou terugvoer, Pieter. Ons waardeer dit altyd en bly julle het dit so geniet. Dankie vir die noem van die water wat loop, en ja, ons sukkel by tye met die WiFi tussen die berge, veral wanneer dit baie mistig en reënerig is - verskoning daarvoor, ons het al telkemale met verskillende verskaffers probeer, maar al die plekke in die baai sukkel by tye met WiFi a.g.v. ons ligging onder teen die see. Ons poog egter steeds om 100% optimale datasteun te verskaf. Sien julle binnekort weer. Plesier groete.

Jonathan J
1 nag
4.6
Feb 2025

Baie pragtige view, veral oor die see. Dit was baie lekker om daar te wees. Ek sal enige tyd weer kom, maar sal die sea view kamer verkies. Baie dankie vir die gasvryheid. Ek het welkom gevoel met my aankoms.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
Hallo Jonathan, dis heerlik om te hoor jou verblyf was lekker. Ja, met al ons ander eenhede wat panoramiese uitsig het, is dit jammer dat eenheid 5 teen die berg is en nie die see-uitsig het nie. Gelukkig kon ons vir ons eenheid 5 gaste 'n stoepie in die voorkant inrig sodat hulle ook die panoramiese see-uitsig kan geniet - maar die voordeel is weer dat daardie eenheid so bekostigbaar is veral ook wanneer ouers met kinders kom en 'n addisionele kamer benodig as ons familie-eenhede volbespreek is. Hopelik volgende keer het ons 'n panoramiese see-uitsig eenheid vir jou beskikbaar - en ons sien uit om jou weer te akkommodeer by Pier Plesier. Vriendelike groete

Martha V
1 nag Saam met vriende
1.0
Feb 2025

Ons het darem ander kamer gekry by gasheer. Nee glad nie kamer wat adverteer is op die webtuiste nie. Lyk glad nie soos foto nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
Beste Martha, Ons wil graag 'n onakkurate stelling regstel. Ons doen altyd ons bes om ons gaste gelukkig te hou, en ons is bly dat daar 'n ander eenheid beskikbaar was en dat ons julle kon skuif. Dit is egter belangrik om te beklemtoon dat Eenheid 5, wat julle bespreek het, presies lyk soos op die webwerf se foto's. Dit word ook duidelik in die beskrywing aangedui dat Eenheid 5 die enigste eenheid sonder 'n see-uitsig is. (Daarom is die tarief vir hierdie eenheid ook aansienlik laer.) Al die ander eenhede het panoramiese see-uitsigte. Omdat ons weet dat gaste soms die beskrywing miskyk, maak ons 'n punt daarvan om dit ook in 'n boodskap ná die navraag te herhaal voordat die bespreking gefinaliseer word. Dit was ook in julle geval so gedoen. Dat dit steeds nie raakgesien is nie, is jammer, maar ons is dankbaar dat ons julle kon akkommodeer in 'n ander eenheid. Mooiste wense en vriendelike groete, Pier Plesier

Regina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die mooiste uitsig. Goed toegeruste. André het ons goed ontvang. Baie lekker. Alles wat jy nodig het. Voel baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pier Plesier -
Reservations ...

Eiendomme 2

Resensies 163

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaaiweg, Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa1fc15eca88a58948621b7848928d132770148e84f8979220da45bcf6af7ce8c5024e58172913cf0c3efb10159ff9220ba0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 150 5 1 5 Victoria Bay Road Victoria Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.006583643186 22.548462152481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang