Pik 'n Wyntjie
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aster-singel 4164, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
-
Vanaf
R700R525 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pik 'n Wyntjie is 'n knus vakansiehuis omring deur natuurlike fynbos in Bettysbaai. Dit is geleë op die skilderagtige Walviskus tussen Kaapstad en Hermanus.
Verblyf word in die hoofhuis en ’n aparte studio-woonstel gebied.
Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers. Daar is ’n dubbelbed in 2 van die slaapkamers en die ander slaapkamer het 2 stapelbeddens. Daar is 1 badkamer met ’n stort, bad en toilet. Daar is ook ’n aparte gastetoilet. Die kombuis is goed toegerus met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en broodrooster. Daar is ’n oopplan-sitarea en eetkamer met ’n binnebraai. Die eenheid het ’n slim-TV met ’n DVD-speler. Daar is ’n DStv-skottel en gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring, aangesien slegs EasyView-kanale beskikbaar is. WiFi is beskikbaar. Daar is ’n lieflike onderdakstoep met ’n pooltafel, veerpyltjiebord en ’n tafel en stoele wat ’n uitsig op die berge bied. Daar is ’n draagbare braai met ’n sambreel. Geriewe op die perseel sluit ’n houtvuurwarmbad, volleyball-net en sandput in. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter ’n hek en ’n buite-stort.
Die studio-eenheid het ’n slaap-area, ’n kombuisie en ’n en suite-badkamer. Die slaaparea het ’n dubbelbed. Die en suite-badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het ’n yskassie, ketel, mikrogolfoond, skottel, lugbraaier, eierkoker, toebroodjiemaker, eetgerei en breekware. Die eenheid het ’n aparte skuifdeur-ingang.
Die huis is 5 minute se huis vanaf Draadbaai wat 'n visvang- en duik-area en dit is ook net 10 minute se stap vanaf Silversands-strand. Die Stony Point Penguin Colony en hawe is ook net 10 minute se stap weg.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Aster-singel 4164, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Pik 'n Wyntjie het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aster-singel 4164, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang