Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point 12 Rooikrans

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikransrylaan 12, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pinnacle Point 12 Rooikrans is 'n kontemporêre dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis op die Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. Die huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n wegbreek saam met vriende en spog met 'n asemrowende see-uitsig.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 2 gastetoilette. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en die ander slaapkamers s'n het elk 'n stort óf 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met genoeg sitplek, 'n uitsig oor die see, 'n rusbank, binnebraai, kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die huis spog ook met 'n speletjieskamer met 'n dubbelslaapbank vir kinders, 'n tafeltennistafel, veerpyltjiebord en 'n kombuisie. Buite is daar 'n stoep, braaigeriewe en 'n swembad. Parkeerplek is op die perseel in 'n dubbelmotorhuis en op 2 ekstra parkeerplekke beskikbaar.

Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe wat 'n gholfbaan, gholfoefenarea, restaurant, spa, speelarea vir kinders, supermark en 2 privaat strande insluit. Die huis is net 'n entjie se ry vanaf groot strande en winkelsentrums.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 1 Leefarea 6 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Kinderbed vir 1

Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Rooikransrylaan 12, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point 12 Rooikrans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikransrylaan 12, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7a70e50d84141a34553575948b0433fb5b75d71bd1a0d286b25d338d39d0a842f8edae6a3151275a3a5e65042bc4471630a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 12 Rooikrans Drive Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201143242624 22.110594682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang