Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnaquin Holiday Apartments

  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwood-straat 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Pinnaquin Holiday Apartments is in Jeffreysbaai geleë, halfpad tussen die groot Gamtoos- en Krommerivier. 'J'Bay', soos die plaaslike inwoners dit noem, is die plek vir vrede en die perfekte golf. Wêreldbekend vir die veilige strande en branderplankry. Die Selfsorgwoonstelle is naby die strand geleë asook binne maklike stapafstand van geriefswinkels sowel as die Jeffreysbaai Spar.

Alle selfsorgwoonstelle het asemrowende see-uitsigte en is volledig gemeubileer. Slaapkamers het oorgenoeg ingeboude kaste om jou verblyf gemaklik te maak. Die eenhede het 2 slaapkamers en 2 badkamers met die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer. Die kombuise is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n vierplaatstoof met oond, mikrogolf, dubbeldeur yskas-vrieskas, ketel en broodrooster. Daar is privaat patio's met braaiplekke. TV met afstandbeheerders, Mnet en 'n hotelplan DStv.

Die eenhede word daagliks gediens en daar is onderdakparkeerplek plus sleepwaentjies beskikbaar. Alle linne word voorsien behalwe strandhanddoeke. Wassery op die perseel vir gaste om van gebruik te maak.

Let wel: Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Leadwood-straat 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pinnaquin Holiday Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwood-straat 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyY2ZhMTY3LTMyM2EtNDZhMC05YmM1LWZiZDNjYTlhYWJmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 2 Leadwood Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034400980998 24.928433559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang