Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Goedemoed

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Deel 13 van Dwarsweg Plaas, Mosselbaai, 6523, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Plaas Goedemoed is op 'n pragtige plaas 9 km buite Groot Brakrivier geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Ozzy het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, konveksie-oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank, 'n gaskaggel en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste en sluit 'n ingeboude binnebraai asook 'n koffiestasie in. Dié area het stapeldeure wat heeltemal oopmaak op 'n groot grasperk waar gaste kan ontspan met 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie.

Lizzy is 'n eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 2 gaste met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, yskas, konveksie-oond, mikrogolfoond en broodrooster. Die leefarea het ook 'n gas-kaggel, 'n TV, 'n ingeboude braai en glas-skuifdeure wat oopskuif na 'n uitsig oor die Outeniekwaberge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Plaas Goedemoed
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R102, Deel 13 van Dwarsweg Plaas, Mosselbaai, 6523, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plaas Goedemoed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Deel 13 van Dwarsweg Plaas, Mosselbaai, 6523, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff505786e10cc42358b4ead4cc438ceb0dc43c1eb7f89068ca3e00433c30431b605fd1d2c2713c5553f0d4a906b4765007a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 R102 Portion 13 of Farm Dwarsweg 6523 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.027649318373 22.278594848712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang