Mokobulaan Farm House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zomerplaats 207JT, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mokobulaan Farm House is 'n selfsorgplaashuis in die pragtige Mauchberge tussen Lydenburg en Sabie. Dit is die ideale wegbreek buite die stadsgedruis.
Die oopplan-verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort of 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n yskas toegerus. Gaste kan hulle maaltye by die kombuistafel of by die etenstafel geniet.
Daar is ook veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.
Aktieiteite op die perseel sluit visvang, voëlkyk, fietsry, staproetes, bergfietsry en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Zomerplaats 207JT, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zomerplaats 207JT, Lydenburg, 1120, Mpumalanga