Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plantation Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plantation-weg 47 b, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Plantation Cottage is 'n bekoorlike tuinwoonstel wat selfsorgverblyf op die gasheer se perseel in George bied. Hierdie eiendom is geleë aan die voet van die Outeniekwaberge en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord omring deur die natuur.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Bykomende geriewe sluit 'n TV met DStv en gratis WiFi in.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Ligging

  • Plantation-weg 47 b, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plantation-weg 47 b, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8545f937420f279850a6db38cb767184d07b7b568d1a407b1759415ecaff05319412bc0920730326ea732a185d946eb83b18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 47 b Plantation Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -33.947501939235 22.442829526459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang