Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Playa Del Mar 12

Selfsorg

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.6
Veiligheid
3.9
Allen C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Baie lekker en rustig. Aircon remote het nie gewerk nie, kon aircon nie gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Playa Del Mar 12
Baie dankie vir die review, ons waardeer dit en is bly julle het lekker gebly. Aircon was aangeskakel gewees toe ons ingegaan het nadat julle uit is en sit ook aan en af by die muurprop ook. Partykeer veroorsaak load shedding dat remote nie altyd werk nie. Ons sal wel daarna laat kyk.

Alicia M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2022

It's well located with stores in close proximity for convienence. I'm still waiting for the breakage fee to be paid back. It's been two weeks after checking out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marius
Playa Del Mar 12
Thank you for the review. We have not yet received your banking details as per the confirmation email to you.

Jacques M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2020

Baie goeie ligging. Dis ’n baie goeie ligging, maar te klein vir 6.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Thabile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2020

The location of the premises was perfect but the unit itself was not nice at all. We had a beautiful sea view and we enjoyed breakfast and supper at the balcony. Though I must say the hygiene of the unit was poor, the tiles were a bit sticky to walk bare footed, there was an unpleasant smell in the kitchen that smelled a bit like poo. Outdoor chairs were used in the sitting room instead of comfortable couches. There was no effort at all towards making the bedroom nice and comfortable, very old looking bedding was used. Basically the whole interior of the unit is old fashioned and doesn't have that exciting holiday spirit. Margate is awesome, I just wish we had booked a different unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Rudolph N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2019

Die huisie is klein, maar die welkom groot. Lekker ontspan met pragtige see-uitsig!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Des 2018

Uiters teleurstellend! Eenheid kort werklik aandag! Die eenheid is vuil en sal dit ook glad nie aanbeveel oor die volgende redes: Gebreekte ruit in hoofslaapkamer wat enige oomblik kan uitval. Dis regtig gevaarlik! Die stoof is vuil en die oond staan los in die raamwerk/kas. Die yskas het nie gewerk, op die 24ste moes ons as gesin aanpas by herstelmaatskappy met geen opvolg van die Agent. Die stortkop is stukkend en die water spuit oral behalwe in die stort. Gebreekte porseleinseepbakkie in die stort met baie skerp kante. Slaapkamer se kragpunt werk nie moes hare blaas in die kombuis. Los, lewendige drade in die slaapkamer. Meubels kort regtig aandag. Ons het 'n 2 jarige seuntjie en dit was veiliger buite vir hom as binne in die eenheid. Na maande van uitsien na ons vakansie was die akkommodasie regtig 'n teleurstelling.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2017

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Marius E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2016

Verblyf was ietwat teleurstellend. Woonstel kort dringend onderhoud. Dit was vuil en verwaarloos maar ek sal dit tog weer gebruik. Parkeer-garage se ingang moet egaliger wees, my motor se voorste "fender" het konstant geskraap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 131

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collisonstraat, Playa Del Mar 12, Manaba, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf06d3779848b3c5072aa5babb0edaf02261a5cd5d6d6dcea828068b1967d4614d37e9f634c227a4cef7096fdf141200395b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 4) 8 5 1 4 Collison Street Playa Del Mar 12 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.853492379949 30.381356872353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang