Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Poplar Guesthouse

Gastehuis

Resensies

2.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies


Netheid
1.9
Ligging
2.3
Waarde vir geld
1.5
Diens
2.4
Veiligheid
2.3
Neolene S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Nov 2023

Ons het dit geniet. Ons het dit vir ons self lekker gemaak. Die blyplek is beslis lae begroting, maar was skoon en netjies. Daar was geen waaier of TV in die kamer nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Hester
Poplar Guesthouse
Hi Nolene, dankie vir jou terugvoering. Jammer oor die waaier en TV, dis hoekom dit so goedkoop is. Ek kon julle darem op 'n ander manier help met raad en pad aanwysings.

Carinde V
Kort verblyf Besigheidsreis
1.6
Des 2020

Was geskok om uit te vind dat die eienaar positief getoets was met Covid-19 en ons nie in kennis gestel het tot en met die laaste dag nie. Die plekkie is glad nie netjies nie. Die bed linen en die kamers was vuil. Dit is ook slegs as daar nie wit lakens oor die bed is nie. Die beddens was ook nie baie gemaklik nie. Daar was nie Wi-Fi nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Wilma Cathleen T
Kort verblyf Saam met vriende
1.4
Nov 2020

Kamers klein en beknop. Geen privaatheid tussen kamer en badkamer nie. Geen ontbytkeuse nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Madeleine M
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Nov 2019

Ongemaklik. Met die aankoms was almal vriendelik, maar die gelyste aktiwiteite op perseel is onwaar. Geen visvang of voëlkyk nie. Skuifdeur wat uitloop op straat. Hek wat met die hand oopgesluit en gestoot moet word. Op die erf lê bou materiaal rond (met geen teken van konstruksiewerk nie) kamers het geen yskas of verkoeling (nie eers 'n waaier) in nie. Gesukkel met sleutels. Baie teleurgesteld en voel ingedoen met die prys wat ek betaal het.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Hester
Poplar Guesthouse
Ons vra julle om verskoning, die gastehuis is nog onder konstruksie. Ons het die sand en klip so geplaas dat niemand daar kan loop nie, teen die muur. Voelkyk word agter Staford hill gedoen en visvang word by Meulspruitdam ontspaningsoord.

Puseletso S
1 nag Saam met vriende
2.6
Nov 2018

They must try to clean the rooms because first impressions last. Too expensive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Refiloe S
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Nov 2016

The room was clean, safe and peaceful. The guesthouse is in a quiet area and we found it to be safe. I was impressed with the cleanliness on the room and especially the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Hester
Poplar Guesthouse
We are busy to improve year by year. We spent over R20 000 the last year. The next year shall be the same with new TV sets and open view TV. Lighting damaged 3 of our TV sets. Let us show the guests what we can do to improve. Thanks to all the guests that came to Ficksburg.

Salome K
Kort verblyf Saam met vriende
1.8
Nov 2016

A great disappointment! The room was small and cramped with no place to move and no facilities - no chair, cupboard, mirror, no place to put your case or hang out some clothes. We were aware that we would have to share a bathroom with 2 other rooms. The area was very noisy with dogs barking and alarms going off all night. In stead of 3 nights we only stayed one and were happy to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Hester
Poplar Guesthouse
Dear Salome, Thank you for your feedback. Eating of food is not allowed in the rooms. When Hester responded to dust somewhere in the room, she asked the guests not to eat on the beds. There is a big steel table and chairs 6 meters from the room where guests can eat. We try our best to keep the place clean due to the dry and hot weather that is experienced here, something which guests visiting are aware of. Thank you for your booking with us. Regards, Poplar Guesthouse

Adriaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2015

Die kamer is definitief nie op standaard nie. Daar is geen plek om tasse te sit of klere uit te pak nie. Daar is geen laaie of hangplek nie. Daar is 15 oop pype en kabels teen die mure. Dit lyk asof die badkamer gedeel word deur 3 kamers.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Caren D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.4
Nov 2015

Foto's en realiteit twee verskillende goed. Foto's en realiteit vertel twee verskillende stories. 'n Badkamer deel tussen verskillende kamers was nêrens genoem nie. Kamers direk op die straat in besige, lawaaierige buurt. Ons het liefs huis toe gery na die Kersiefees en nie daar oorgeslaap nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Cheryl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Nov 2015

Vrot, sleg, vuil, lelik, negatief, bedrieg en baie teleurgesteld. Die ontvangs was chaos. Die mense het nie geweet watter sleutels werk waar nie, kaste was toegesluit met kettings en slotte, daar was geen stoel en geen TV nie, net een muurprop, 'n stukkende lig, onnet gordyne, 'n stink kamer en 'n ou bed in die hoek ingedruk. Ons het wakker gesit die hele nag sodat ons vroeg kon uit die volgende oggend. Vuil toilet en ons wou nie eers bad of stort nie! Dit was 'n totale negatiewe ondervinding, en ek sal glad nie die plek aanbeveel eers vir my tuinwerker nie. Ek wou nie eers op een ster klik nie, want dit is nie eers een ster werd nie!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.1/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 57, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy34dyr7siQ7Tq4Nea5BzCqBc1ksvFKn8FXZks9njvYw216e8Eo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 3 57 Bester Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.875762871548 27.882131027116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang