Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portico 1103

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 3, Portico, Eenheid 1103, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Portico 1103 is 'n heerlike see-uitsig selfsorgwoonstel in die veilige Portico-woonstelkompleks in Bloubergstrand, ideaal vir 'n paartjie, ontspanningsreisiger of korporatiewe reisiger.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, asook 'n wasmasjien. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek waar gaste kan eet en ontspan terwyl hulle die betowerende see-uitsigte bewonder. Vir gastevermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met sitplek buite, draagbare braaigeriewe en pragtige sonsondergange, see- en Tafelberg-uitsigte. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal naby winkels, restaurante en die strand geleë wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Portico 1103
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Athens-weg 3, Portico, Eenheid 1103, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Portico 1103 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 3, Portico, Eenheid 1103, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0555d6739803381964ce5ca7de30aba14ba9afbebc92c14a7dde77926b1bfda0004805ee6e772fdbd3d550b41bb340479ce6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 3 Athens Road Unit 1103 Portico 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.822680573907 18.478046146313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang