Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portico 801

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 75 resensies vir Portico 801
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pierre V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Great.

We had a great stay at this well-located venue which has great views of the ocean, including Robben Island.

Christo P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P

Alles van die bespreking, die sleutels se kry en die verblyf was tops.

Dit was alles wat die foto's belowe het om te wees.

Johan E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Puik akkommodasie.

Was in die Kaap vir besigheid. Veilige parkering. Sentraal geleë. Stil.

Cathrine B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine B

Baie netjies, goeie ligging. Sal beslis aanbeveel.

Beste plek om te bly.

Wendy K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy K

Mooiste see uitsig, waarde vir geld, hoogs aanbeveelbaar.

Pragtige rustige eenheid met die mooiste see uitsig vanuit slaapkamer en balkon, waarde vir geld. Die geluid van die branders was awesome! Die kamers is gerieflik, keurig versier en die eenheid het alles wat jy nodig het. Emile het ons baie welkom laat voel en was baie behulpsaam. Dit is hoogs aanbeveelbaar. Ons sal enige tyd in die toekoms weer daar bespreek.

Louis C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Lekker.

Ons het lekker gebly. Let wel, die eenheid het 'n voorafbetaalde watermeter.

Anel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Ongelooflik.

Ongelooflike skoon en netjiese woonstel alles wat nodig is. Kombuis is baie goed toegerus. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam met baie goeie kommunikasie ivm in- en uittrekprosedure en hoe alles werk in die woonstel. Baie mooi uitsig en ligging. Sal beslis weer in die toekoms daar bespreek.

Jan C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Baie aangenaam.

Ja, dankie, die verblyf was aangenaam.

Precious M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Precious M

Fabulous.

I'm a very difficult person to be impressed by anything but this time around I was really impressed. Everything was well organised from getting the keys, the apartment was clean, and the owner made sure we were comfortable. I feel the pictures don't do much justice. The view is spectacular to die for. If ever I'm going to Cape Town with my family again, I'll definitely book this apartment.

Tintswalo M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tintswalo M

It was peaceful and safe, I enjoyed my stay at Portico 801.

I had an amazing time, I felt safe as I was traveling with my twin girls. I loved the view of the beach from my bedroom window. The restaurants are close by. I could order using the Uber app and the Checkers app. I also used Uber for my rides.

Portico 801 se terugvoer

Thank you, Tintswalo! So happy you had a lovely time with your teenagers!

Portico 801
Susan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Heerlik gekuier en gebly. Als is bymekaar.

Baie mooi en moderne eenheid, baie netjies. Mooiste see-uitsig. Baie sentraal, het verblyf baie geniet.

Henk S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk S

Sal definitief weer kom.

Stunning plek, sal dit definitief aanbeveel.

Angelique S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Baie lekker gebly. Pragtige uitsig.

Was baie lekker. Kon net nie die WiFi kry om te werk nie.

Donovan D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan D

Great location and walking distance to amenities.

See stars.

Conrad S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad S

Heerlik gekuier, naby die strand, eetplekke en 'n mooi uitsig oor alles.

Die gebied en woonstel het ons veilig laat voel. Alles het mooi gewerk met 'n lekker koffieplek reg onder Portico wat gesellig was. Die verkeer was nie te besig tydens ons besoek nie.

Ken W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken W

Was really an excellent stay.

Wish to thank the owner for all the personal attention given to my wife - this turned a disaterous position at a another location - to a wonderful week we definetely recommend to anyone who wants a brillaint experience.

Ria H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria H

Ons het heerlik gekuier. Portico 801 is baie goed toegerus met alles wat in 'n gerieflike eenheid benodig word. Daar was oorgenoeg spasie en alles werk. Die uitsig oor die oseaan is aemrowend. Ons sal beslis weer Portico 801 bespreek.

Inklok en uitklok het seepglad verloop. Die gasheer het seker gemaak ons weet hoe al die toebehore werk en verseker daar is geen tekorte nie.

Karin B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Absolutely amazing.

Had a wonderful time.

Hanlie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Pragtige, luukse akkommodasie.

Ons het ons 10 dae by Portico 801 verskriklik geniet. Al was daar loadshedding het dit ons glad nie beïnvloed nie, omdat daar 'n inverter is wat heeltyd gesorg het dat ons die nodige krag het. Die woonstel het pragtige uitsig oor die kuslyn en Tafelberg en is naby aan alles wat mens nodig het. Die woonstel het alles in van TV's met volle DStv, skottelgoedwasser, wasmajien ens. Emile was baie behulpsaam en ons was tekort aan niks! Baie dankie vir 'n wonderlike vakansie.

Estie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie P

Ongelooflik goed geleë. Fantastiese uitsig.

Modern, pragtige binnehuise versiering, al die nodige benodighede, heerlike beddens. Gasheer is behulpsaam.

Lungi M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungi M

Great beachfront accommodation. We enjoyed our stay.

The place is safe and peaceful. It has everything you need in a home. I enjoyed the beach view while sleeping in the bedroom. Will definitely be back. The owner is very friendly and accommodating.

Mariana U - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana U

Great stay and Emile was 'n great host.

Overall great experience and would stay there again in a heartbeat.

Amanda S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Uitmuntend 'n avontuur ontploffing.

Onmeetbare belewenis met alles wat mens verlang byderhand. Onvergeetlik.

Adrienne B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne B

Mostly good, great views.

We liked the view, the cool breeze at night, secure location, restaurant's steps away, and some loadshedding protection. Emile communicated well and was helpful and friendly. We didn't like the wind and rattling doors, horrendous morning traffic, and not knowing that the kitchen appliances didn't work during loadshedding. The second cleaning was excellent. There was a funky smell when we moved in which lingered until the second cleaning a week later.

Carin G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin G

Immaculate accommodation, great views and hosts.

The accommodation was beautiful and clean with all the amenities necessary for a great stay. We really enjoyed the balcony with views over the ocean and stunning sunsets. The unit offered secure and safe access and parking. The host was readily available if needed. We appreciated the inverter system when loadshedding struck too.

Jaco D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Dit was regtig baie lekker gewees.

Als was mooi skoon en op hul plek. Sal jul weer gebruik en baie dankie vir jul goeie diens.

Joanne A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne A

Baie lekker.

Ons is mal oor Kaapstad!

Werner W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W

Very well located and comfortable.

Excellent location and very comfortable, we were here for both pleasure and work. Everything you would need and a proper TV, inverter battery backup and internet which made working from here a breeze. Stunning view right on the beach and close to all restaurants.

Elmarie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Baie gerieflik met alles wat mens nodig het om 'n vakansie te geniet. Die mooiste uitsig op die see.

Alles wat nodig is om 'n vakansie gerieflik te maak. Dit is ook meer luuks as wat ek verwag het.

Naomi C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C

Was die heel beste naweek.

Portico 801 is 'n fantasiese plek. Dis nog mooier as in die foto's, dis lekker rustig en in 'n baie veilige omgewing. Die kliëntediens is tops. Die agent was altyd beskikbaar om te help. Sal 'n naweek daar vir enigiemand aanbeveel.

Griffith S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Griffith S

It was brilliant. Easy access from parking to front door.

Well situated, close to everything you need.

Gerhardus L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus L

Gerieflik, ontspanning.

Baie goed geleë. Uber-dienste is naby. Baie goeie see-uitsig met mense wat oefen.

Melville B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melville B

Excellent view, modern and clean, well positioned close to restaurants, bars etc.

Excellent place and good value for money considering location.

Vanessa N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa N

Everything you needed.

It was spacious and modern. View was amazing and very clean. Will definitely be back.

Cindy S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Baie lekker gekuier.

Woonstel is regoor die strand, loopafstand. Baie restaurante naby die woonstel.

Francois O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois O

Heel aangenaam.

Uitsig was fantasties. Eienaar het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel en eenheid was baie netjies en skoon.

Leon M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon M

Baie sentraal om die Kaap te besigtig.

Goeie ligging, naby alles, baie netjies.

Cecile S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S

Baie netjiese plekkie met al die geriewe wat jy kan nodig hê.

Sal beslis weer daar kuier.

Karolien T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien T

Lieflik.

Nice views naby alles.

Hantjie E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantjie E

Fantasties.

Verblyf met wonderlike uitsig. Enige kant toe. Op die strand.

Hannes D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Regte Kaap-ervaring. Vir seker die moeite werd.

Mooi uitsig, netjies, 'n lekker stort.

Sunette D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette D

Baie goed geleë en netjies.

Beste uitgeruste akkommodasie ooit. Beskik oor als en meer wat jy sal nodig kry. Eienaar baie behulpsaam en mooiste uitsig. Absoluut waarde vir geld.

Hein L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein L

Baie netjies en lieflike plek vir ontspan.

Ek kon alles gebruik in woonstel en alles het perfek gewerk, net jammerte oor loadshedding.

Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie nice plek. Eienaar heeltyd beskikbaar indien jy probleme ondervind.

Baie lekker vakansie gehou tot die President die strande toegemaak het. Dit het ongelukkig die vibe van vakansie verander omdat niemand meer strand toe mag gaan nie. Ek het self twee dae vroeër teruggegaan huis toe.

Martiens K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martiens K

Pragtige plek. Netjies.

Die ontvangs sal ek kan sê kan aan gewerk word. Maar lieflike plek, lieflike uitsig. Sal ek weer soontoe gaan? Enige tyd!

Tania L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L

Excellent.

Spacious and neat, stunning view!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Ruim en netjies, pragtige uitsig!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Brian V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V

Very pleasant.

Emile was very helpful and attentive. Even sent us the loadshedding schedule for the duration of our stay to make things easier to plan around the outages.

Julius B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius B

Pragtige eenheid met asemrowende uitsigte.

Opbouende kritiek. Spieël in hoofslaapkamer sal goed wees om grimering en hare te doen. Kombuis kort 'n paar plastiekhouers vir oorskietkos.

Gareth J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth J

Great location, amazing view of ocean and very comfortable apartment.

Very well equipped with lovely TVs!

Mike R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike R

Baie lekker gekuier.

Ons was 4 volwasse persone in die woonstel. Alles was perfek vir ons, net een probleem. Daar was slegs 1 remote en 1 sleutel vir die woonstel wat dit party dae moeilik gemaak het aangesien ons daar was met 2 voertuie. Baie dankie, Emile, vir jou plekkie.

Elbie R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie R

Heerlik.

Pragtige woonstel. Baie modern. Alles is daar wat nodig is. Ongelooflike uitsig op die strand en die berg. Word sterk aanbeveel.

Vanessa C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C

Great location, unbelievable view.

Everything was super, only two things would have been great if available in the home: some dish washing liquid and a potato peeler. Everything else was perfect. Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie ligging, ongelooflike uitsig.

Alles was super, net twee dinge sou wonderlik gewees het as dit in die huis beskikbaar was: skottelgoedwasmiddel en 'n aartappelskiller. Al die ander dinge was perfek. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dineke V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineke V

Uitstekend.

Alles wat jy nodig het, is daar.

Lindie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie D

Netjies met pragtige uitsig.

Ons was 'n gesin van vier en het heerlik vakansie gehou. Die eenheid was netjies met alles wat ons benodig het. Die gratis WiFi en volledige DStv-pakket was 'n ekstra bonus. Die uitsig is pragtig en die ligging is heerlik naby verskeie oulike restaurante. Emile was baie vriendelik en hulpvaardig en ons sal graag weer van hierdie verblyf gebruik maak op ons volgende kuier in Blouberg!

Theo S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Uitstekend.

Plek is baie netjies en jy voel tuis. Uitsig is ongelooflik mooi en die diens is baie goed sal weer gebruik maak van julle.

Charlene M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M

Baie netjies met pragtige uitsig.

Baie netjiese 2 slaapkamers. Waarde vir geld. Wat jy op die foto's sien is wat jy kry.

Salomien S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomien S

Baie netjies en ingerig - mooi uitsigte!

Baie netjies ingerig - mooi uitsigte en naby alles! Baie lekker plek!

Anneke S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Familievriendelik.

Baie oulike plekkie, goed geleë, naby aan die strand. Baie mooi uitsig! Die woonstel het als in wat jy nodig het!

John K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John K

Wonderful.

This was one of the best places we stayed. Neat and cosy with a beautiful view and Emile is there for you. Parking very secure.

Chris S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Baie aangename verblyf.

Baie dankie vir lekker verblyf. Die plek is goed geleë en is van hoë gehalte. Ek beveel die akkommodasie aan vir almal. Ek stel net voor dat julle die skoonmaakfooi heroorweeg. Dis nogal duur. Nogmaals dankie.

Monya W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monya W

The view!

Emile the owner was very accommodating and friendly. Not enough clean linen and towels, they locked it up! The facilities (dishwasher, laundry and BBQ) was fantastic! The location is unbeatable! The views are breathtaking, saw dolphins in the morning! Little detail like dirty windows, bathtub and kitchen cupboards. Would stay there again tough.

Johan G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Stunning.

Very nice, relaxing with breathtaking view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Baie lekker, ontspannend met asemrowende uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Henry S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry S

Pragtige woonstel met kwaliteit afwerking met 'n perfekte ligging.

Die woonstel het asemrowende uitsigte en die slaapgeriewe (linne en beddens) is van die hoogste gehalte. Ek sal die woonstel weer besoek, sou ek in die Kaap wees.

Louis E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis E

Uitstekend.

Baie netjiese plek met lieflike uitsig. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Isabel B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B

Fantasies.

Ons het regtig baie lekker gebly. Baie mooi en netjiese woonstel met 'n lieflike uitsig oor die see en dan van die stoep af, ook op Tafelberg.

Hanle C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanle C

Location and views excellent.

Beautiful views of the bay. Great walking distance to lovely restaurants. Lovely clean apartment, very comfortable.

Erica V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica V

Uitstekend, Emile het baie ekstra moeite vir ons gedoen, dankie!

Sal enige tyd aanbeveel, baie goeie diens met uitsonderlike uitsig!

Gerrit S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S

Uitstekend - baie netjies.

Verblyf was uitstekend en waarde vir geld.

Johann C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann C

View en ligging baie goed.

Netjies, skoon, funksioneel. Veilige onderdakparkering.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Reinhardt N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt N

Regte waarde vir geld.

Dit was kort kennisgewing en alles was 100%.

Coriena D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coriena D

Portico is 'n pragtige, luukse woonstel met 'n wonderlike uitsig.

Die woonstel het aan al ons verwagtinge voldoen. Ons het heerlik gebly en sou maklik nog 'n paar aande kon slaap!

Nicola P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola P

Perfekte ligging, pragtige plek, wonderlike vakansie!

Emile is 'n great host met 'n pragtige woonstel. Die woonstel is pragtig en baie goed geleë en beskik als wat ons nodig het, veral met 2 klein kindertjies. Maak dalk net seker of die skoonmaakfooi na die tyd ingesluit is of nie. Ons moes R500 ekstra betaal na die tyd. Verder was als perfek!

Dewald G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald G

Pragtig!

Dis iets ongelooflik!

Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf R2 050
R2 050 R1 640
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 050
R2 050 R1 640
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 1, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlYTAxMjAxLTE5NWQtNDUxYS1hYjk0LTVhMGI3NTRmNTFmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 050 nouVanaf R1 640 per nag (plek vir 4) 75 5 1 5 1 Athens Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.822823841894 18.4778881073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang