Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portico 801

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 1, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 050 R1 640 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Portico 801 is 'n moderne en smaakvol versierde woonstel wat aan die strandfront in Table View geleë is. Dit bied ononderbroke see-uitsigte en is net 50 meter van die strand af. Die woonstel kan 4 mense gerieflik akkommodeer. portico 801 is ook stapafstand vanaf die winkels, deli's, lewendige restaurante en nagklubs asook vlieërbranderry-verhuur.

Die woonstel het 2 ruim slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer en deure wat lei na die patio met pragtige see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, eetgerei, breekware asook 'n spens toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea is toegerus met 'n platskerm-hoëdefinisie-TV met video-op-aanvraag en opnamegeriewe. Die oopplan-eetarea het sitplek vir 6 gaste. WiFi-toegang is ook ingesluit.

Portico 801 bied ook 'n groot patio wat uitkyk oor die strand met ononderbroke see-uitsigte asook 'n Weber-braai en gemaklike stoepmeubels. Die woonstel het 1 ondergrondse parkeerplek beskikbaar vir gaste met direkte toegang tot die gebou.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 75 resensies vir Portico 801
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Athens-weg 1, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Portico 801 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 050
R2 050 R1 640
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 050
R2 050 R1 640
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 1, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlYTAxMjAxLTE5NWQtNDUxYS1hYjk0LTVhMGI3NTRmNTFmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 050 nouVanaf R1 640 per nag (plek vir 4) 75 5 1 5 1 Athens Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.822823841894 18.4778881073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang