Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portico 802

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Janine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Relaxing and peaceful. A breakaway from the norm, so close to home. Just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2021

Plek is sentraal geleë en baie mooi uitsig. Woonstel is baie sentraal geleë en het 'n baie mooi uitsig oor die see. Woonstel was baie netjies en parkering is veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2021

Fantastiese uitsig. Baie lekker gekuier. Al wat gepla het was die geraas van die KFC onderkant die woonstel veral die karwag deur die dag was baie raserig en dit was baie steurend. Verder baie aangename kuier en heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2020

Heerlik gekuier en mooi uitsig. Sal enige iemand aanbeveel, klip gooi van see af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bergh V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Net reg vir twee persone, skoon eenheid, prakties. Vriendelike behulpsame eienaars. Die uitsig oor Tafelbaai en Atlantiese Oseaan is fantasties. Eenheid se ligging is uitstekend, naby aan alles, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Truusje L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Wonderlike plek met mooiste uitsig. Annika was baie behulpsaam. Plek is uitstekend en mooiste uitsig vanaf die balkon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Fantastic place with breathtaking view. We really enjoyed our stay at Portico 802. This is a stunning apartment, very very clean. We loved the interior and decorations, very stylish. Most beautiful view from the balcony. Secure parking. Very centrally located - we could walk to the shops and restaurants. The hosts were very friendly. We can truly recommend Portico 802. We will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmarie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2017

Wonderlike, luukse akkomodasie, absolute waarde vir geld met wonderlike diens van die eienaars! Portico se ligging was perfek vir ons kuiertjie in die Kaap! Ons wou by al die groot toerisme plekkies uitkom, wat maklik bekombaar was! Die verblyf is pragtig! Dit is luuks, en baie gemaklik, met al die mod cons wat mens by jou huis sal hê en nog meer! Ons was gegroet deur Roel, die eienaar, wat ons spesiale persoonlike aandag gegee het, met sy vroutjie Anika wat deurentyd ons verblyf seker gemaak het ons is gemaklik en kort nie iets nie! Portico is naby aan 'n groot verskeidenheid restaurante! Ons sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Pragtige eenheid met stunning views. Die eenheid was bo ons verwagting. Aandag aan detail 100%. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Uitstekende akkommodasie, netjies, modern, mooi uitsig, diens puik, baie behulpsaam en het sommer volle DStv-kanale binne 24 uur beskikbaar gemaak vir ons rugby. Ons het heerlik gebly en daarvandaan die omgewing geniet, ou vriende opgesoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Athens-weg 3, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjY2E3NTE3LWZjZjUtNGQ5ZS1iMzliLTExNGMzYzdhMzZiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 3 Athens Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.82271 18.47779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang