Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potbelly Beach House

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.8
Veiligheid
3.4
Werner F
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

Veilige rustige area en die geld werd. Fantastiese tyd gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharine G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lekker, veilig en rustig. Dit is 'n lekker huisie naby alle lekker strande, maar ook weg van die besige lewe. Veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Potbelly Beach House
Hi Catharine, baie dankie vir die positiewe terugvoering Hopelik sien ons jou in die toekoms weer! Groete, Die Potbelly Span

Terrell O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Was remarkable. Awesome, peaceful, fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nosizwe G
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2023

The security is good and responds very quickly. The house was clean inside and had all the things you need in the kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Okt 2022

Vinnige wegbreek vir drie dae gewees. Sal baie aanklank vind vir mense met kinders.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Devi D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Our stay was aswame and we really enjoyed it. The place is very clean and neat. The kids enjoyed playing outside. Security was good. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dudu T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

It was great, everything was fine and it is near by the beach so we did enjoy a lot. Braai area, so everything was fine. It's just that we didn't know about bringing our decoder. It near by Wild Coast Sun so many people ask where is that place I told they said they will book it's a nice place for friends and family even if you don't have money to go to Wild Coast Sun but the beach is good and not far from the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kubeshnee N
Kort verblyf
3.0
Sep 2020

It was a lovely home which made our stay quiet comfortable. I would definitely refer this booking to family and friends as it was an enjoyable stay and experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Cris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2019

Ná Woensdag lekker gebly. Is eers die dag toe ons daar aankom ingelig dat die alarm nie werk nie, het drie dae geen privaatheid gehad nie, met bouer on alarmmense wat eers Woensdag laat klaar gekry het, verder baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ane M
Kort verblyf
4.6
Des 2018

Lekker huisie om in te woon vir 'n rustige vakansie. Die huis is baie gerieflik. Ons het 7 mense plus 'n baba gemaklik daarin gepas. Die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n week by die see. Sal wel voorstel dat die matte in die boonste toilet / badkamer vervang word met teëls. Sal weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Potbelly Beach House
Hi Ane, Dankie vir jou terugvoer. Ons is huidiglik besig om die hele huisie te teel en alles uit te verf. Die stort kry 'n stortdeur en word tot by die dak geteel. Ons het nuwe toilette laat insit, nuwe badkamerkassies. Die leefarea word ook vergroot met skuifdeur na die stoep asook 'n lekker groot wasgoedlyn agter in die erf. Hoop ons sien julle gou weer. Lekker dag Lindy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles Stuart-laan 597, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ea31d1a001135c3b0efc09ad93457cfb2d9df51e0576dce08a96ecdb212350a0f0468aa334c0011edbbca973964b3a629da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 9) 17 5 1 4 597 Charles Stuart Avenue Munster 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.999278281517 30.262812652779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang