Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pretoria Inn Self Catering Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.6
Veiligheid
4.1
Emmerentia N
1 nag
5.0
Jul 2024

Het baie lekker gebly. Rustig en privaat. Netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik en die mense ontvang jou met hartlikheid. Ja baie, want hulle het alles gedoen waarvoor daar gevra is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leolin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

My kuier was vreeslik aangenaam, geen steurnisse, heel rustige veilig gekuier. Baie aangename tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vida W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie nice. Alles was in orde gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Ons gesin sal vir seker jul plek aanbeveel. Baie dankie vir jul uitstekende diens, warm vriendelikheid. Pragtige, netjiese en veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gawe mense! Tracy was so vriendelik en hulpvaardig en het begrip gehad vir ons situasie. Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad en 'n heerlike nagrus geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
1 nag Gesin met tieners
3.2
Feb 2024

So-so. Ons het basies net oornag. Alles was netjies en skoon. Dit was egter vrek warm en daar was geen waaier beskikbaar nie. Die dame wat ons ontvang het, het net haar skouers opgetrek. Dit is nie aanvaarbaar nie. Ons wou oorslaap omdat ons ons reis wou gemakliker maak, maar dit was so warm dat ons in elk geval niks geslaap het nie. Ons was ook 4 gaste en daar was slegs 2 handdoeke. Daar was ook kakerlakke in die laaie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Piet B
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2024

Ons is bly dis verby tenspyte van die tarief. Ek noem twee sakies wat nie dramaties is nie, maar wat tog 'n aanduiding mag wees van die standaard van die gastehuis: 1. Een bedlampie was sonder 'n gloeilamp. 2. Die kontantkluis was sonder 'n sleutel. Daar was nie voldoende parkering vir die voertuie nie, en voertuigwrakke wat op die perseel gestaan het; my voertuig moes in die rybaan oornag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Emmerentia N
1 nag
2.4
Mei 2024

Ongelukkig. Baie skoon en netjies. Ongelukkig was daar nie warm water nie. Daar was 'n ketel met suiker, maar geen koffie nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutpansbergweg 151, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFuVAiXsJwvUFV2ircRsCZNNZ9WxpxHWgNzQX6Cpl1zgynqJzm9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 38 5 1 4 151 Soutpansberg Road Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.734507422068 28.215580271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang