Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pretoria North Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Charlaine M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Rustig. Ja, baie aangenaam rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Gerieflik, skoon en netjies. Ek het baie lekker gebly. Gerieflike kamer, skoon en netjies en die diens is eersteklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlaine M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustig. Dit was verskriklik lekker, geen bekommernisse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen R
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wonderlik. Die plek was maklik om te kry volgens aanwysings. Baie veilig. Vriendelike diens en het my baie welkom laat voel. Mooi netjiese kamer en alles wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
1 nag
4.0
Sep 2024

Vriendelik, veilig en skoon. Baie skoon verblyf en vriendelike gasheer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon V
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Netjies en rustig. Kan nie kla nie en is rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris W
1 nag Besigheidsreis
4.0
Feb 2024

All good. Als reg. Perfek vir wat ek nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frans H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2024

Algehele personeel was puik, verblyf ongelukkig nie. Die personeel was baie tegemoetkomend, aangesien ons ons dae moes verander as gevolg van verandering in vliegtuigkaartjies. Die bed was egter kliphard en ons kon glad nie lekker slaap. Die lugversorging het 3 verskillende vlakke van geraas gehad en die yskassie het nou en dan ingeskakel. Al die ander gaste het omtrent 06:00 begin stort, dit het geklink of ons saam met hulle in die stort was. Ons was veronderstel om vir 2 dae te bly, maar het vroeg die volgende oggend vertrek. Ek het wel 'n terugbetaling versoek omdat ons op 'n begroting was en 'n ander blyplek moes kry, die lieflike dame by ontvangs het my ingelig dat hulle nie terugbetalings doen nie. Ontbyt was goed en die jong man was uitstekend.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Rentia
Pretoria North Lodge
Goeiemore Dankie vir die terugvoering, ons neem kennis en sal aandag gee. Let asb. op ons kanselasie-beleid. Ter vergoeding het ons egter ontbyt verniet aangebied. Hoop julle verstaan. Groete en lekker dag Leonie

Alida V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Baie lekker geslaap, baie dankie. Ons het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa V
1 nag
4.6
Apr 2023

Baie aangenaam, behalwe vir geyser wat net lou water gee. Verblyf is aangenaam, en diens is baie goed, maar mens wil darem warm water vir bad of stort hê. Dis al probleem wat daar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Rentia
Pretoria North Lodge
Hallo Lisa Dankie dat jy die tyd geneem het om te laat weet hoe jy jou verblyf by ons gevind het. Ek neem kennis van die lou water. Ongelukkig, om krag te spaar tydens beurtkrag, (sodat ons batterye die ligte en internet aan die gang te hou) is ons verplig om soms van die 'geysers' af te skakel. Ek sal in die toekoms seker maak dat ek my gaste wat daardeur geraak word, in kennis te stel. Solar-waterverhittingstelsels is natuurlik die oplossing en ons werk daaraan. Ons sien daarna uit om jou weer hier by ons te ontvang. Vriendelike groete Rentia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben Viljoen-straat 93, Pretoria Noord, Pretoria, 0182, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAolBUm3KRWunv1OEAz3HLkbbwzHG54FINdDooaEi0bMGBlWrIb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 93 Ben Viljoen Street Pretoria North 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.687506644767 28.172626644373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang