Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pride Rock

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Pride Rock
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Fantasties.

Jaco: Eienaar, stel belang en gee om. Daleen: Behulpsaam en vriendelik. 10 uit 10.

Pride Rock se terugvoer

Dankie Johan.
Hoop om julle sommer gou weer te sien. Julle is nou een van Pride Rock se familie.
Groete Dalene.

Pride Rock
Ronell P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell P

Wow, wow en nogmaals wow! Ongelooflike ervaring en interaksie met diere. 5 ster akkommodasie en deurlopende kontak vanaf gasvrou en eienaar.

Ons sal vir seker jaarlikse terugkeer na hierdie pragtige huislike omgewing. Ek kan geen kritiek lewer nie. Die olifanthanddoeke met intrap slag was so oulik. Aanbevelings: swartpot vir potjie kos en dalk wasmasjien en wasmandjie vir langer verblyf aangesien daar wasgoedlyne beskikbaar is. Andersins, topklasverblyf. Nogmaals baie dankie.

Tonie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie V

Amazing.

Great huis. Goeie ligging. Sal beslis weer kom.

Pride Rock se terugvoer

Thank you, you are most welcome. Our guests come always first.

Pride Rock
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swartwitpens 2364, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1b4759e8230ecb507dd9e4bd45e0916104d29f695ae6292efb0401b6f5de09b83d44811fe132f836095eae5801733caad66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 2364 Swartwitpens Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.34148 31.78108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang