Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pride Rock

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantasties. Jaco: Eienaar, stel belang en gee om. Daleen: Behulpsaam en vriendelik. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Pride Rock
Dankie Johan. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Julle is nou een van Pride Rock se familie. Groete Dalene.

Ronell P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Wow, wow en nogmaals wow! Ongelooflike ervaring en interaksie met diere. 5 ster akkommodasie en deurlopende kontak vanaf gasvrou en eienaar. Ons sal vir seker jaarlikse terugkeer na hierdie pragtige huislike omgewing. Ek kan geen kritiek lewer nie. Die olifanthanddoeke met intrap slag was so oulik. Aanbevelings: swartpot vir potjie kos en dalk wasmasjien en wasmandjie vir langer verblyf aangesien daar wasgoedlyne beskikbaar is. Andersins, topklasverblyf. Nogmaals baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tonie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Amazing. Great huis. Goeie ligging. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Pride Rock
Thank you, you are most welcome. Our guests come always first.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swartwitpens 2364, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1b4759e8230ecb507dd9e4bd45e0916104d29f695ae6292efb0401b6f5de09b83d44811fe132f836095eae5801733caad66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 2364 Swartwitpens Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.34148 31.78108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang