Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Primespot

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Carmen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Tranquility was all we wanted and got exactly that! Had an awesome time, couldn't ask for a better location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmarie
Primespot
Thanks Carmen, we are really glad to hear that you enjoyed your stay with us! We'd be happy to welcome you back, anytime!

Darren S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Die plek was baie mooi en groot genoeg vir die hele gesin. Ons het baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Wonderful relaxed stay on the beach. The house is huge - it could accommodate 3 families with ease. Despite the bad weather, our kids played darts and pool, card and board games, and we loved the hot tub in the rain. We saw a few whales on the last morning. I would advise guests to bring their own drinking water as the tap water is rather brackish. The house is well equipped but nothing fancy, which made for a relaxed holiday with children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph F
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

Rustigheid en 'n sonskyn see lug. Ons het die verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erica T
Kort verblyf
4.0
Okt 2024

Behalwe al die negatiewe goed wat ons ervaar het, het ons baie lekker gekuier. Baie mooi plek, maar net 'n paar dinge om na te sien. 1. Die stoof se oonddeur was stukkend en ons moes die stoel voor die deur sit wanneer ons die oond gebruik om dit toe te hou. 2. Raak asb. ontslae van die kakkerlakke vir R10.00 'n naweek; dink ek dis onaanvaarbaar. 3. Beddegoed was nie skoon nie. 4. 'n Groot muisprobleem gehad. So as julle aan dit kan werk, dan sal dit 'n baie, baie fantastiese plek wees om in te bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Curtis P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Lovely. Pleasant and quiet house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 23)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 23)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljou-weg, Birkenhead, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf973ec0102acf90dccc95350752c68f20c41da4e80113cfaf853a7a98d32d1d84f04cb1a13c7a9e76fda26074a8a621efed8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 23) 6 5 1 5 Kabeljou Road Birkenhead 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.622873 19.320053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang