Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prinspoort Klein Karoo Stay

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Kruitfontein, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Prinspoort Klein Karoo Stay bied plaasstyl-selfsorgkothuise en is op 'n rustige werkende amandel-, pekanneut- en skaapplaas geleë, sowat 43 km vanaf Ladismith, in die Klein Karoo van die Wes-Kaap.

Die 3 eenhede is heeltemal apart en privaat, en is volledig toegerus. Springbokhuisie het slaapplek vir 2 gaste, Elandhuisie het slaapplek vir 4 gaste, en Prinspoort Plaashuis het slaapplek vir 6 gaste. Elke eenheid bied braaigeriewe, 'n vuurput en 'n plonspoel met uitsigte oor die omliggende plaas en vallei. Boonop beskik Prinspoort Plaashuis oor 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord, en 'n groot, omheinde tuin wat dit ideaal maak vir troeteldiere.

Prinspoort Klein Karoo Stay bied gaste 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe, en is ook sowat 25 km vanaf die R62 geleë, wat lei na 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe om te besoek. Gaste kan 'n blik op die lewe op 'n werkende Klein Karoo-plaas kry en die skoonheid van hierdie unieke streek ontdek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 19 resensies vir Prinspoort Klein Karoo Stay
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plaas Kruitfontein, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prinspoort Klein Karoo Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Kruitfontein, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c9a30292482d903aed2a50afb339c353e5d035d0378f50c6af16e074abc6e5eb9a9f1f2763bc8ca9b8ad2592d4652aa455f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Kruitfontein Farm Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.529256624419 20.855029311738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang