Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prinspoort Klein Karoo Stay

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Kruitfontein, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Prinspoort Klein Karoo Stay bied selfsorgverblyf op 'n rustige amandel-, pekanneut- en skaapplaas ongeveer 43 km van Ladismith in die Klein-Karoo.

Die 3 eenhede is heeltemal apart en privaat en elke eenheid is ten volle toegerus. Springbokhuisie het slaapplek vir 2, Elandhuisie het plek vir 4 en Prinspoort Plaashuis het plek vir 6. Elke eenheid het braaigeriewe, 'n vuurput en 'n swembad met 'n uitsig oor die plaas en die vallei. Die Prinspoort Plaashuis het ook 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, 'n veerpyltjiebord en 'n groot, omheinde tuin wat dit ideaal maak vir troeteldiere.

Prinspoort Klein Karoo Stay bied 'n rustige wegbreek van die stad se gedruis en dit is 35 km vanaf die R62 wat na 'n rits besienswaardighede lei. Gaste kan loer na hoe 'n werkende Karoo-plaas lei.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Charl K
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut uitstekend. Sien sterre.
Des 2023
Obie B
Saam met vriende
5.0
Sielerus. Alles waarvoor 'n mens kan vra en meer! Die gashere gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel. Die stoep met die heerlikste onderdakbraai-...
Sien meer
Sep 2023
Christelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig, mooi uitsigte en baie netjies! Daar is alles wat jy benodig en nog meer. Dit was regtig 'n bederf om daar te kon wees al was ons net da...
Sien meer
Jul 2023
Karen T
Gesin met klein kinders
5.0
Puik verblyf. Rustige plaas atmosfeer. Stap in die veld. Aan te beveel! Dit was ons (familie van 6 volwassenes met 2 kleinkinders) se 2de kuier op Pri...
Sien meer
Jun 2023
Johan K
Gesin met tieners
4.6
Heerlike Karoo verblyf. Was baie tevrede met die verblyf. Een badkamer se kraanmeganisme het losgekom.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plaas Kruitfontein, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prinspoort Klein Karoo Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Kruitfontein, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c9a30292482d903aed2a50afb339c353e5d035d0378f50c6af16e074abc6e5eb9a9f1f2763bc8ca9b8ad2592d4652aa455f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Kruitfontein Farm Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.529256624419 20.855029311738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang