Protea @ Mount Grey
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R406, Aasvogelkop, Plaas 236, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Vanaf R4 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Protea @ Mount Grey is 'n stylvolle selfsorgkothuis op 'n plaas tussen Caledon en Greyton en dit is die ideale romantiese wegbreek vir paartjies wat op soek is na rustige verblyf in die natuur.
Die houtkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet.
Die ooppplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met sitplek vir 2.
Die kothuis se glasskuifdeure bied toegang tot 'n dek met sonstoele en 'n houtvuurwarmbad. Daar is ook 'n aparte ingeboude braai-area van klip waar gaste lekker onder die sterre kan kuier. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R406, Aasvogelkop, Plaas 236, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R406, Aasvogelkop, Plaas 236, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang