Protea 9
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea-weg 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 080 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Protea 9 is in die pragtige kusdorp, Struisbaai, in die Overbergstreek in die Wes-Kaap geleë. Dit is 'n gerieflike selfsorghuis net 'n paar blokke van Struisbaai se hoofstrand.
Hierdie ruim drieslaapkamer-gesinshuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel toegerus. Die sitarea en eetarea is oopplan en daar is 'n groot etenstafel. Gaste kan die WiFi en die TV met OpenView-kanale benut. Die agterplaas is omhein en kinders kan veilig hier speel. Oorgenoeg parkeerplek is agter die huis beskikbaar en daar is plek vir 'n boot en verskeie voertuie. Die motorhuis kan deur gaste gebruik word en die wasmasjien is ook beskikbaar.
Protea 9 is die perfekte basis om die Overberg te verken. Gaste kan visvang, perdry, fietsry en swem in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 55
Resensies 150
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Protea-weg 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea-weg 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang