Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elanza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 46 resensies vir Protea Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tracy R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy R

Was amazing, will be visiting soon.

Beautiful little cottage, warm and cozy. Really good value for money, love the location, really peaceful and a place to just relax and enjoy the quiet. Then I visited the best restaurant for amazing wings and pizza at Mark's Kitchen.

Miranda H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda H

Perfect!

No frills, no fuss, just so comfortable and everything I needed was available.

Liezel V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Gerieflik, skoon en aan alles gedink.

Lekker gebly, dankie. Alle behoeftes was voorsien.

Derek C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek C

Such convenience!

Just right for our purpose. All we needed.

Susan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D

Ons het lekker gebly, die straat is net baie besig.

Die huis is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Die enigste 'downside' is dat die straat glad nie stil is nie.

Alison B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alison B

It was most pleasant and satisfactory.

Very comfortable. We really just slept at the cottage as we were out at the wedding most of the time.

Mariette S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S

Ons het op 'n Sondagmiddag gearriveer, die bure was ongelukkig baie luid.

Baie netjies en goed toegerus.

Jeanene D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanene D

Ruim en gerieflik, alles wat jy nodig het en nog meer.

Naby venues soos The One.

Mark D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D

Baie lekker gekuier.

Net een aand oorgeslaap. Was aangenaam verras, die plekkie smaakvol toegerus, het 'n lekker gevoel en baie baie karakter.

Ruida S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruida S

Baie lekker gebly!

Alles was baie mooi, netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is daar. Die eienaar was ook beskikbaar vir vrae voor en tydens ons verblyf.

Elsa G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G

Ons het die plekkie baie maklik gekry en ons het heerlik daar gebly.

Caledon se loadshedding was terrible. Een voorstel wat ek dalk kan maak is dat daar 'n keteltjie is wat op die gasplaat kan werk. Ons het water warm gemaak in 'n pan vir koffie. En dan ook meer as 1 toiletrol sal welkom wees. Verder het ek absoluut geen klagtes nie.

Estie R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estie R

Gerieflik vir 1 of 2 nagte se oorslaap.

Alles was netjies en skoon. Oulike plekkie en alles wat nodig is.

Johan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Net oornag.

Baie netjies en skoon. Goed geleë en waarde vir geld.

Rensche S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rensche S

Gerieflik, maar kombuisgeriewe is beperk.

Gerieflike teflonpanne vir eiers bak kom kort. Daar is 'n tekort aan afdroogdoeke en ook opruimdoeke.

Tammy G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy G

Wonderful.

Loved our stay. Would definitely book again.

Tracy F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy F

Die plekkie is so mooi skoon en als is gerieflik.

As 'n mens in stap voel dit so kalm en als was net baie mooi uiteen gesit vir ons. Dis definitief 'n lekker kuierplekkie vir 'n familie.

Tiago D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiago D

Pleasant.

What a beautiful home. Was met by the owner and shown around the cottage. The cottage is well equipped with the basics and more, clean and cosy. Definitely value for money without a doubt. Secure parking, Wi-Fi and close to everything, walking distance to all major shops.

Albe B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albe B

Perfect stay.

We had the most wonderful stay at Protea Cottage while attending a wedding close by. The cottage was perfectly located to make getting to a from the wedding activities with ease. Elanza was always available for questions and super accommodating. The cottage was perfectly tidy and equipped with all the essentials. Would stay at the Protea Cottage again.

Jac A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jac A

Excellent service from Lekkaslaap as well as Elzana, who kept us updated and always available to help during our stay.

It was a pleasant experience. We'll definitely come back!

Kobus M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M

Lekker oorgebly.

Het gemaklik vir die aand oorgebly na troue. Binnekant netjies en skoon.

Chrisna M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna M

Lekker gekuier.

Baie netjiese verblyf met alles wat mens nodig het en naby alle noodsaaklike winkels.

Michell H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michell H

Dis was baie lekker and gerieflik.

Toegerus vir beurtkrag met ligte en 'n gasstoof.

Marianna P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna P

Uitstekend.

Ek sal definitief weer van Protea Cottage gebruik maak.

Chantel M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel M

Mooi, bekostigbaar, naby trouvenue Die Woud.

Baie mooi interior en styl. Gemaklike beddens. Baie lekker braai-area. Baie bekostigbaar. Goeie storte en warm water. Baie oulike eienaar wat bereid was om vroeër vir ons te laat inklok om reg te maak vir die troue. Ry-afstand naby trouvenue Die Woud (7 min). Loopafstand naby die dorp/winkels (alhoewel daar dan ongelukkig mense verby stap in straat). Net parkering vir 1 kar agter hek, ander kar moet op erf buite huis staan. Baie lekker plek vir 'n groep vriende of familie.

Louise D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D

Alles was reg en netjies. Geen probleme nie.

Die huisie het alles wat nodig was, die badkamer en kombuisie was volledig toegerus, en implemente soos ketel, mikrogolf, koffiemasjien, ens, was van baie goeie standaard. Net die kombuis wasbak se kraan val soms uit, maar het heel goed gewerk.

Dereachia M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Dereachia M

Quiet, cute place.

Safe, secure, cute cottage and great location. Value for money. Easy stay over, super convenient. Definitely will come back. Thank you.

Antonie W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie W

Rustige oornag vir moeë reisigers.

Ons was beïndruk met die netheid en ligging van die cottage. Dit was heerlik stil en gerieflik vir ons om uit te rus. Die buitegebou was bietjie warm en bedompig vir ons vriende. Ons gasvrou het nie ons kom ontmoet, of afgesien, of gevra of alles na ons tevredenheid was nie.

Marilize N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize N

Absoluut uitstekend!

Baie dankie, Elanza. Ons het so lekker gebly die naweek. Alles was skoon en netjies en gerieflik. Ons het alles gekry wat ons benodig en het net lekker gebly. Ons sal beslis julle weer besoek wanneer ons in die toekoms in Caledon mag wees.

Winnie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie B

Little gem close to the springs.

Well equipped, clean and quaint home. Lovey courtyard with braai. Our host was friendly and welcoming. Also thanks to the webpage admin for the very efficient service.

Ashley S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S

Value for money.

We had a great stay at the Protea Cottage. The entire house was very clean and tidy. Probably the best bed I've slept on at a guest house. All in all, I would definitely recommend this house. Lastly, like I said in the title, great value for money.

Janine B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Perfect for our booking as accommodation for after-wedding night. Clean and neat with everything we needed.

Will certainly recommend for similar use.

Paul M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Perfekte tuiste vir oornagverblyf.

Die cottage is netjies, skoon en het alles wat mens nodig het. Sal definitief weer daar bly.

Ishmail R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ishmail R

Great.

Very clean, has all facilities.

Karin N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin N

Baie netjies en skoon, perfek vir 'n kort kuier.

Die huisie het als wat nodig is en word keurig aangebied. Daar was redelik baie mense wat snags verbyloop en praat, maar dit het ons nie werklik gepla nie.

Michell H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell H

Dit was fantasties.

Dis naby winkels en die caledon casino geleë, alles was perfek en gemaklik. Ek sal beslis weer Protea Cottage bespreek.

Protea Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Michell. Ek waardeer dit en hoop om julle gou weer te ontvang.
Groete
Elanza

Protea Cottage
Eunice M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice M

Very nice and spacious.

No lockup parking for vehicle. Driveway is okay, but suggest a gate.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie mooi en ruim.

Geen toesluitparkeerplek vir voertuig nie. Oprit is goed, maar stel 'n hek voor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Petra K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra K

Alles wat jy nodig het, cosy plekkie vol karakter.

Hierdie Lieflike plekkie kom eers voor as klein, maar het ons verbaas met die ruimte. Die pragtige vloere en gerestoureerde houtmeubels bied 'n lieflike atmosfeer. Boonop is dit lekker sentraal.

Philip K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K

Oulike plekkie.

Sien sterre.

Ilze L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L

Pragtige, netjiese verblyf. Goed geleë. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Baie netjiese blyplek. Rustige atmosfeer. Goed geleë. Goeie diens.

Marlise V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise V

Baie netjiese plekkie!

Baie netjiese en gerieflike blyplek.

Samantha B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B

Very neat and spacious accommodation.

The cottage is perfect for a small family. Has everything you would need and very clean.

Natasha D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Baie netjies en rustig.

Die plek was baie netjies met alles wat jy nodig het!

Lafras U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lafras U

Baie netjies en gemaklik.

Net vir oornag, was ideaal vir ons behoeftes, baie netjies en gemaklik, vriendelike diens.

Bernu V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernu V

Stil en rustige atmosfeer en heerlik koel ten spyte van die hitte op Caledon.

Protea Cottage was sentraal geleë, ongelooflik netjies. Ons het vreeslik lekker gekuier. Alhoewel meeste van ons tyd deurgebring is by 'n troue buite die dorp, kan ons die verblyf vir die aande hoog aanbeveel. Dankie vir die eienaar wat ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Was 'n naweek wat ons nog lank sal onthou.

Garreth L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garreth L

Baie rustig.

Was baie rustig en stil en sal enige een aanbeveel om Protea Cottage te gebruik, dankie.

Protea Cottage se terugvoer

Baie dankie Garreth.

Protea Cottage
Therese M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Therese M

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Ons het ons verblyf in Protea Cottage baie geniet en is baie vriendelik deur Elanza ontvang. Die eenheid is baie goed toegerus en alles was baie netjies en skoon.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 8, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0c94d073c4ad221a7eb67b14b2cc2b585900797e097095ca56e18194c4960228c88cdc541419081456b84e72d8d61a474d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 46 5 1 5 8 Protea Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.230959051843 19.431275277475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang