Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Guest Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Protea Guest Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Vanessa M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M

Highly recommend Protea Guest Accommodation.

We enjoyed our stay and will definitely be back next year, we highly recommend Protea Guest Accommodation. Thank you for an amazing time.

George V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V

Dit was rustig en die personeel was vriendelik. Sal definitief weer daar bly.

Hulle was so vriendelike om my 'n link te stuur om by my bestemming uit te kom. By aankoms het ek dadelik welkom gevoel en alles was met my bespreek. Vreedsame nagrus. By vertrek het alles spoedig verloop. Dit was lekker, gaan weer daar bly.

Loekie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loekie L

Veilig, netjies en goed toegeruste verblyf wat jou tuis laat voel.

Baie netjiese eenheid in veilige omgewing! Vriendelike diens! Die eenheid is baie goed toegerus met pragtige dekor pragtig, maar tog baie prakties! Ons sal definitief Protea Guest Accommodation aanbeveel.

Stacey C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey C

Really enjoyed my stay in the northern apartment.

Apartment was spacious with a good view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het my verblyf in die noordelike woonstel baie geniet.

Woonstel was ruim met 'n goeie uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anton W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton W

Stunning.

Wonderlike akkommodasie. Eienaars baie behulpsaam. Seker een van die beter plekke wat ek bespreek het deur die webtuiste. Veiligheid is fantasties. Lieflike sekuriteitsarea, pragtige omgewing.

Frans V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Uitstekend.

Uitstekende diens. Sal weer van hulle gebruik maak.

Charnel L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charnel L

Really awesome little place within a safe and secure estate.

The perfect little place if you are not going to be around often. Kitchen is perfect size but doesn't have a stove. Perfect for breakfasts and a place to make coffee or tea. Estate is very safe and beautiful. Hosts were super friendly and always on the ball! I enjoyed our stay thoroughly.

Tiffany G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiffany G

Was die moeite werd.

Sal die verblyf aanbeveel maar hulle kan aan die volgende werk: meer toiletpapier (ons was 4 dae daar en het net 2 rolletjies gekry), die stort lek, as jy stort is die hele badkamer sop nat. Hulle kan meer swartsakke gee, daar as net 1. Hulle kan elke dag skoon handdoeke gee vir die gaste, ons was al by baie verskeie selfsorg-blyplekke en orals word elke dag skoon handdoeke gegee, hierdie was die eerste plek waar ons nie skoon handdoeke gekry het nie.

Marlene J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene J

Absolute bliss.

Myself and my partner stayed at Protea Guest Accommodation for six days and it was the best. The flat was absolutely beautiful and furnished nicely with everything you may ever need. It felt like home away from home, but just better. The host was so nice and whenever we needed something she was only a phone call/message away. The area is beautiful and so secure. I would go back there anytime.

Ursula Z - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula Z

Net wat ons nodig gehad het na die lange reis vanaf Johannesburg.

Die plekkie was smaakvol ingerig en dit was verkwikking vir 'n moeë reisiger. Ek beveel dit beslis aan. Dit is netjies en veilig.

Francois E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois E

Uit die boeke!

Ons is hartlik ontvang! Plekkie is super stylvol gemeubileer! Ligging was fantasies en naby alles! Die hele sekuriteitskompleks is fantasties mooi, tuine, eende, mooi natuur! En sekuriteit is fantasties, ons het nie een keer ons plekkie gesluit nie! Net naar om terug te wees in rooi stof, hitte, en die vuilste amptelike stad in die land, Bloemfontein. Kaapstad kan maar!

Annelise B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B

Uitstekende blyplekkie.

Uiters netjies, gerieflik en baie veilig. Ideaal om die Kaap en wynlande te verken.

Allison D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison D

Awesome place and hosts.

Super awesome service. Very accommodating. Room had everything you need. Location is secure and peaceful. Loved it.

Christo B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Baie netjiese plek.

Die plek was baie mooi, skoon en netjies, alles mooi op sy plek gewees. Ek sou graag verkies om eerder DStv te gehad het, of net iets wat verduidelik hoe die TV werk. Maar geen klagtes nie, sal definitief weer daar oorbly.

Johan A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Absoluut waarde vir geld!

Vanaf die begin was die kliëntediens uitstekend met maklik verstaanbare aanwysings en instruksies. Die estate waarin die akkommodasie geleë is, is verskriklik mooi en vele parke en prag areas is te siene hier binne. Die verblyf self is modern, van hoë kwaliteit en het my verwagtinge goed oortref. Alles vanaf die beddegoed tot die rusbanke was van goeie kwaliteit en vir die prys waarvoor dit gelys word is dié akkommodasie fantastiese waarde vir geld. Veiligheid was aan die orde van die dag met 'n goed deurdenkende veiligheidshekstelsel. Werklikwaar die beste opsie vir besigheids- of vakansiereisigers wat Kaap toe kom. Dankie vir die heerlike verblyf!

Gerald V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald V

Heerlike verblyf in 'n rustige omgewing.

Was daar met 'n besigheidsbesoek en het die woonstel baie goed ingerig gevind. Netjiese, skoon plekkie met alles wat nodig was en nog meer. Baie lekker gebly en sal weer boek as ek kans kry. Dankie.

Marie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Ongelooflike waarde vir geld!

Vir seker aan te beveel! Erica het uit haar pad gegaan, was ongelooflik gasvry en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorbly, het 'n baie goeie en positiewe ervaring gehad.

Herman F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F

Alles was 100%.

Alles was baie netjies en skoon soos voorheen. Diens is puik en vriendelik. Sal beslis weer daar tuisgaan. Baie dankie Erica vir jou vriendelikheid. Protea Guest Accommodation is my eerste keuse as ek Kaapstad toe gaan.

Roxanne J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne J

I felt at home! Had such a wonderful stay!

Wonderful stay!

Irma V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V

Dit was awesome.

Julle is tops! Alles was perfek. Raai dit aan vir enige iemand.

Allison D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison D

Amazing service.

Really made me feel welcome and assisted with early check in request. Rooms are stunning. Would be nice if there was DStv channels though. But would definitely go back.

Antoinette B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Dit was fantasties lekker.

Sal beslis weer kom. Jul plek is hoog aangeskryf.

Audrey E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey E

Dit het regtig gevoel asof ons tuis is, sonder om gedurig gepla te word.

My man en ek het 'n aangename verblyf gehad. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik, en het in al ons behoeftes voorsien. Die eenheid was baie netjies en smaaklik gemeubileerd. Ek was beïndruk met al die kombuisgeriewe tot ons beskikking. Die sterk WiFi veral het ek terdeë geniet, asook die internet programme tot ons beskikking. Ek sal Welgedacht Estate Akkommodasie hoogs aanbeveel vir enige een wat graag wil ontspan en net rustig wil verkeer. Definitief waarde vir jou geld!

Ronelle P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle P

Netjies, skoon, goed toegerus, gehalte handdoeke en linne. Styl en klas.

Ons was 'n gesinnetjie van 4. Ons woonstel was goed toegerus vir 'n week se verblyf. Veilige, netjiese omgewing. Alles was skoon, netjies en van beste gehalte. Stylvol en klas. Baie dankie Erica vir 'n baie oulike plekkie. Sal definitief aanbeveel vir ander. Blessings vir julle!

Elzaan M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan M

Baie baie lekker.

Waarde vir geld. Baie netjies baie skoon baie gerieflik. Sal definitief weer gaan.

Herman F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F

Alles was 100%.

Vriendelike diens in Afrikaans. Netjies en alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer van Welgedaght Estate gebruik maak.

Desmonia M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmonia M

Uitstekende diens en akkommodasie.

Alles wat ek nodig gehad het was daar en meer.

Miemie P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie P

Sentraal geleë, veilig, skoon en netjies.

Heerlik geslaap, puik geriewe.

Claudio J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudio J

Ek wens ons verblyf kon langer wees, maar ons gaan definitief weer terug.

Die eenheid was amazing. Modern, baie spasievol, skoen en netjies en het omtrent alles wat jy nodig het. Ons hoef net te gesorg het vir ons kos en drankies. Ons het 'n baie lekker tyd gehad en ek moes aan my verloofde 'n belofte maak dat ons wel weer binnekort moet boek.

Jurie Z - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie Z

Baie gerieflik in alle opsigte (in-uitboek, toegang).

Uitstekend wat alles betref - skakeling, toegang, hoë kwaliteit afwerking en toebehore, silwerskoon. Sal beslis weer daar bly.

Bennie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie D

Awesome.

Dit was baie lekker en sal sekerlik dit weer gebruik.

Jenene V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenene V

Rustig.

Dit was mooi en modern en mooi skoon, regtig net groot genoeg vir 2 mense maar dis al wat jy benodig. Buite geriewe kan dalk bietjie opgeskerp word. Ons het regtig lekker gewoon, en ons eie water saam geneem.

Nanette S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette S

Heerlik gebly.

Alles wat 'n mens nodig het. Ligging van die verblyf is die beste van alles.

Lynton J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynton J

We really appreciated the communication and good service.

The guest journey was excellent, from the time the booking was made to when checkout was done. I would recommend Protea Guest accommodation to business and leisure travelers.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het regtig die kommunikasie en goeie diens waardeer.

Die ervaring was uitstekend, vanaf ons bespreking tot wanneer ons uitgeklok het. Ek sal Protea Guest Accommodation aan sake- en plesierreisigers aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mireace R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mireace R

The guest house was beautiful. The atmosphere is so peaceful, really enjoyed it.

I would definitely recommend this accommodation to family members.

Anesta D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anesta D

Huis weg van die huis!

Baie dankie aan Erica en Mariaan! Julle vriendlikheid en vinnige terugvoer was baie wardeer! Ek en my ma het die eerste week in Julie in die oulike eenslaapkamerwoonstel gebly vir 4 dae gedurende ons vakansie in die Kaap. Die woonstel was redelik koud (al was dit hartjie van die winter) en 'n ekstra blaasverwarmer of warmwatersak kan aanbeveel word!

Elandré C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elandré C

Good value for money.

Room is neat and modern. Great area, very safe and security is good. Only bad thing was the entertainment, with only 7 TV channels to choose from. Overall a good price and worth it.

Charicha V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charicha V

Wonderlik, 'n wegglip kansie van die besige stadslewe.

Welgedacht Estate is regtig wonderlik om in te bly. Dis baie stil in 'n veilige buurt. Ek gaan definitief weer van hulle dienste gebruik maak. Ek het sommer met intrapslag tuis gevoel.

Gregory R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory R

OK.

Nice taps, basin, shower and cupboards but not practical. TV for house family. WiFi very weak because of thick walls.

Matilda O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matilda O

Baie aangenaam.

Dit was 'n baie lekker plekkie, alles was netjies en die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Absoluut 100% fantasties gewees.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristealaan 39, Welgedacht Estate, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADaKjHJdO5xmfT4DZwYeOoOaYxbaWKUOWOzITCHM67Eg37zgzO1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 39 Aristea Avenue Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.870322 18.604468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang