Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Providence Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker geslaap. Baie mooi en gerieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Brilliant. Our stay was awesome. The villa was centrally located. It was immaculately clean, well furnished and coordinated. Ample secure parking in a quiet area. We will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlik gekuier. Ons het heerlik gebly. Verblyf is baie skoon en netjies. Sal beslis weer kom. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Fun and relaxing. We had a good time in Hermanus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Rustig en netjies. Goed geleë naby shopping mall en omliggende dorpe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patsy
Providence Villa
Dit was 'n groot plesier om vir Jeanette en Ockert te huisves. Hulle is fantastiese gaste en ons sien uit daarna om julle weer te sien met jul volgende besoek aan Hermanus. Vriendelike groete Patsy

Frik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Lieflik. Baie lekker, dankie. Pragtige ligging. Gasvrye gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine V
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Huislik, persoonlik en stil met 'n uitsonderlike uitsig vir gaste. Die eienaar se perdonal touch is duidelik sigbaar. Die gastehuis is hiper-netjies en baie smaakvol ingerig. Ek is blind en het dus met 'n gidshond gegaan. Die uitleg van die gastehuis het ons baie goed gepas, en die eienaar het ook my gidshond geakkommodeer, wat uitsonderlik was vir my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patsy
Providence Villa
A great pleasure and privilege to host and welcome Janine and her lovely support dog, Pippa from Sasolburg. It was lovely having them here for 4 nights for a relaxing break and getaway. Janine is an easy-going, considerate, great communicator and took such great care of the cottage.

Bonita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Tranquility and peace. It was just what I needed. A moment of bliss and tranquility. The entire cottage was exactly what I needed with enough privacy even whilst on the owners property. The owner was absolutely fantastic. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patsy
Providence Villa
Dear Bonita. It was a pleasure hosting you, and look forward having you back for a quiet break-away whenever you need it. Stay Blessed. Greetings, Patsy @ Providence Villa

Christina Magdalena W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Rustig, mooi en baie netjies. Wonderlike gasvrou met 'n pragtige kothuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patsy
Providence Villa
Hi Christina. Dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet en ek is dankbaar julle het die verblyf geniet en kon lekker ontspan. Tot volgende keer. Vriendelike groete, Patsy @ Providence Villa

Marco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Bang for buck. Absolutely worth it. The room was awesome. nice modern yet rustic decor. It was near perfect. Only improvement I can suggest is getting a flat screen TV. Other than that, really good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Patsy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 4, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafba9ac40561dd78bbf65c7e06a81b91df020abf01feb25d12b6ecc8b6f9c34d63b1d78af24a3af69d4e99a27c95026e53ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 4 Galjoen Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.414487411929 19.19240131164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang