Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumula Bush Chalet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tsholofelo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Pumula Bush Chalet
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Antonnette S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonnette S

Rustig, geen geraas, net jy en die natuur.

Ons was tuis weg van die huis.

Rina K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K

Heerlik lekker rustig. Stunning mooi.

Mal oor die plek. Huis is mooi, dankie dat jy ons gehelp het. Sal die plek beslis aanbeveel vir 'n groep mense.

Rikus M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus M

Baie lekker gekuier. Was baie rustig en goed ingerig! Sal weer gaan.

Baie lekker gebly. Baie rustig.

Petro S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Ontspannend.

Heerlike wegbreek. Rustige Bosveld-atmosfeer.

Awie E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie E

Enjoyed our stay at Pumula Bush Chalet. Nice location. Clean and quiet environment.

Great chalet. Well maintained and very clean. Will visit again.

Syanne R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Syanne R

Amazing.

The stay and unit was really amazing and ticked all the boxes - from amenities, to cleanliness, to value for money. A major advantage is the air conditioners to keep the unit cool, and the inverter for during load shedding.

Pumula Bush Chalet se terugvoer

Thank you so much for your beautiful review. We hope to see you again!

Pumula Bush Chalet
Samantha M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M

Beautiful stay in the bush.

Amazing stay, only wish we stayed longer! Very clean and perfect for two couples travelling together or a small family. Pleasant surprise and a huge plus to have air conditioning in the bedrooms and free WiFi! Beautiful view and the location was close to everything but yet still far enough removed from others. We will be back and would highly recommend!

Sollien H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sollien H

Rustig, veilig en ontspanne.

Ja sal regtig die plek aanbeveel.

Johan F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F

Relaxing.

Great stay in the bush!

Kenan C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenan C

Great time. Really ideal start to the year.

Amazing stay. Great experience.

Marco C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco C

Onvergeetlike naweek.

My onlangse naweekwegbreek na die bos was niks minder as betowerend nie. Geleë in die hartjie van die natuur, bied hierdie selfsorg eenheid 'n ontsnapping uit die gewoel van die alledaagse lewe. Die vrede en rustigheid was onmiddellik kalmerend, en die kraakvars, skoon lug was 'n welkome ruskans. Die personeel by Pumula Bush Chalet was ongelooflik warm en verwelkomend. Hulle het uit hul pad gegaan om ons gerief te verseker en seker te maak dat ons 'n baie spesiale naweek gehad het. Hierdie naweekwegbreek in die bos was werklik 'n onvergeetlike ervaring, en ek kan nie wag om terug te keer na hierdie rustige heiligdom in die hartjie van die wildernis nie.

Pumula Bush Chalet se terugvoer

What a great review! Thank you! And we hope to see you again Marco.

Pumula Bush Chalet
Wynand B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand B

Very enjoyable.

The lights were very dim. The gas stove struggled to stay on. Bottom drawers in bedroom not functioning. One outside chair is loose. We really enjoyed our stay, thanks!

Pumula Bush Chalet se terugvoer

Thank you so much for the feedback and highlighting this to us. We will look into all that you have picked up. We hope to have you again soon.

Pumula Bush Chalet
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nommer 6 Eenheid 12, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0481, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd1bc02f6ea44e622b10a0a286c9137b4a1695a2eeefbb26c03f033668c9007659d3918cc10dc5707416da0f993cb0391e71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Number 6 Unit 12 Mabalingwe Nature Reserve 0481 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.841188172777 28.048505987103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang