Pumula Game Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marcelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 158
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Ronel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig gewees.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hi Ronel
Ons het dit vreeslik geniet om julle hier te hê en sien uit na die volgende keer!
Lekker naweek verder!
Bart en Marcelle
Matthys Jakobus G - Feb 2024
Algehele gradering
Net rustig - perfek vir "recharge".
Pumula Game Farm se terugvoer
Dankie, Matthys, ons het dit geniet om jou hier te hê en sien uit na volgende keer!
Delene S - Des 2023
Algehele gradering
Rustige Bosveld ondervinding.
Pumula Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Delene Scott. Julle is altyd weer welkom terug.
Arina J - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige Bosveld kuier.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hi Arina, ek is so bly dat julle ons plekkie so geniet het en lekker kan ontspan. Ons het spesifiek nie al die kanale van DStv ingesluit sodat almal die natuur kan waardeer. Die plaas oorkant ons het wel sports kanale en is net 5 minute se ry van ons af. Hoop om julle gou weer te sien. Ons het dit vreeslik geniet om julle hier te hê.
Jan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon, baie mooi plek, maar sal nie weer daar bly nie.
Pumula Game Farm se terugvoer
Dear Jan, thank you for your review. I think there's been a misunderstanding. For security reasons, our gate code changes regularly, and I merely asked if it was not sent to you, because I didn't have the code next to me when you called. I'm glad you managed to get in and enjoyed your stay!
Martinus B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en waarde vir geld.
Pumula Game Farm se terugvoer
Beste Belinda,
Dankie vir jou terugvoer. Baie dankie dat julle ons plek so netjies gelaat het. Julle is altyd welkom terug.
Christa F - Nov 2023
Algehele gradering
Forest gem!
Pumula Game Farm se terugvoer
Dear Christa, thank you for your lovely review, we are so pleased that you enjoyed your stay in our Thanda Unit. You are most welcome to visit us again in the future.
Kind regards,
Ronel
Sonja D - Sep 2023
Algehele gradering
Dit is 'n heerlike, ruim en stil plekkie om weg te breek van die stad se gejaag.
Lees meerPumula Game Farm se terugvoer
Goeiemore Sonja,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is reeds besig om aan ñ plan te werk met die DStv. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Ronel
Marinda B - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike kuier in die natuurskoon.
Pumula Game Farm se terugvoer
Beste Marinda,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is so bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Julle is altyd weer welkom om te kom kuier. Dankie dat julle ons eenheid so skoon gelaat het.
Vriendelike groete,
Ronel
Titus M - Jul 2023
Algehele gradering
Peaceful, quiet and relaxing.
Pumula Game Farm se terugvoer
Dear Totus, it was such a pleasure hosting your family. Thank you for your kind review, please don't take too long to come and visit us again. Regards Ronel.
Christo B - Jun 2023
Algehele gradering
Wêreld se rustigheid.
Pumula Game Farm se terugvoer
Goeiemore Christo,
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was vir ons so lekker om julle te akkommodeer. Julle is altyd weer welkom terug. Julle het ons plek so netjies gelaat, baie dankie daarvoor.
Vriendelike groete,
Ronel
Chenell R - Jul 2023
Algehele gradering
Verseker 'n nuwe gunsteling!
Pumula Game Farm se terugvoer
Hallo Chenell,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is so bly julle almal het die tydjie hier by ons geniet. Julle is altyd weer welkom terug. Al was julle 'n groot groep het ons nie eers geweet julle was hier nie. Dankie dat julle ons plek so skoon gelaat het. Ons waardeer julle.
Vriendelike groete,
Ronel
Janine J - Apr 2023
Algehele gradering
Our stay was pleasant, tranquil and fullfilling.
Pumula Game Farm se terugvoer
Dear Janine,
Thank you for your great review.
It warms our hearts when guests enjoy our beautiful place. You are most welcome to visit us again soon.
Blessings,
Ronel
Francien L - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige, ontspanne atmosfeer in die bos.
Pumula Game Farm se terugvoer
Beste Francien, dit was so lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Ronel
Funani R - Mrt 2023
Algehele gradering
Our stay was wonderful, lovely and most of all, quiet and peaceful.
Pumula Game Farm se terugvoer
Dear Funani,
Thank you kimdly for your review. Thank you so much for leaving our unit so clean. I am glad that you enjoyed your stay. Please visit us soon.
Kind regards,
Ronel
Marlene O - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Pumula Game Farm se terugvoer
Beste Willie,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.
Groete,
Ronel
Jacques V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig bosveld kuier.
Pumula Game Farm se terugvoer
Goeiemiddag Jacques,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons sal julle graag in die toekoms weer verwelkom.
Groete,
Ronel
Wayne E - Des 2023
Algehele gradering
Kuier was fantasties. Ons doen dit weer in 2024.
Pumula Game Farm se terugvoer
Dankie Wayne,
Dit was ons plesier om julle te huisves. Kom kuier gerus weer hier in die bos by ons.
Hennie V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gasvry en lekker gekuier by die plek in die Bosveld.
Carine V - Okt 2022
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Pumula Game Farm se terugvoer
Beste Carine,
Ek is bly dat julle die "Nuwe Themba Eenheid" geniet het. Julle is altyd weer welkom terug. Dankie dat julle ons eenheid so netjies gelaat het. Ons waardeer dit baie.
Groete,
Ronel
Vanessa K - Okt 2022
Algehele gradering
Breathtaking weekend at Pumula Lodge, you just got to go.
Lees meerPumula Game Farm se terugvoer
Dear Vanessa, thank you for your lovely review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. We are looking forward to welcoming you back soon.
Kind regards
Ronel and Jan
Annika D - Okt 2022
Algehele gradering
What a lovely place. We enjoyed every minute of our stay at Pumula Lodge.
Pumula Game Farm se terugvoer
Dear Annika,
Thank you so much for your lovely review. You are most welcome to come and visit us again.
Kind regards,
Ronel and Jan
Christoffel M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustig.
Carin D - Okt 2022
Algehele gradering
Pumula Lodge is 'n stil, salige wegbreekplek van alles wat raas.
Pumula Game Farm se terugvoer
Baie dankie Carin vir jou mooi terugvoer. Ek is bly dat julle hier kon rus vind. Kom gou weer kuier asb.
Vriendelike groete,
Ronel
Celeste R - Sep 2022
Algehele gradering
'n Heerlike ervaring, pragtige natuur en lekker wegbreek uit die stad.
Lees meerPumula Game Farm se terugvoer
Hallo Celeste, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is so bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Kom vinnig weer kuier. Vriendelike groete Ronel
Tiana K - Sep 2022
Algehele gradering
Altyd lekker by julle.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hallo Tiana, dankie dat julle weer en weer Pumula koes om te kom kuier. Dankie dat julle die eenheid so skoon gelaat het. Ons waardeer julle. Kom vinnig weer kuier. Groete Ronel
Petro B - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik, stil en die plaasatmosfeer was besonder.
Linese V - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hallo Linese, aag dis so lekker om jou terugvoer te ontvang. Julle moet gou weer kom kuier. Groete Ronel
Ilse V - Aug 2022
Algehele gradering
Pumula Lodge is die perfekte plek vir 'n rustige wegbreek in die Bosveld.
Lees meerPumula Game Farm se terugvoer
Beste Ilse, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is so bly dat julle dit so geniet het hier by ons. Julle is altyd weer welkom terug.
Veronica F - Jul 2022
Algehele gradering
I found myself.
Pumula Game Farm se terugvoer
Veronica, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Jy was 'n uitsonderlike gas en het ons plek so skoon gelaat. Jy is altyd weer welkom terug. Vriendelike groete Ronel
Lizelle P - Jul 2022
Algehele gradering
Ons as gesin het die wegbreek vreeslik geniet
Pumula Game Farm se terugvoer
Beste Lizelle,
Baie dankie vir jou terugvoer, ek is bly dat julle dit hier by ons geniet het, kom kuier weer gou hier by ons asb. Dankie dat julle Pumula Lodge gekies het vir julle verblyf.
Vriendelike groete,
Ronel
Alrika D - Jul 2022
Algehele gradering
Dis 'n pragtige, uitstekend toegeruste plek om te kuier saam met familie en vriende.
Pumula Game Farm se terugvoer
Beste Alrika
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Groete
Ronel
Ansa N - Mei 2022
Algehele gradering
Baie dankie Ronel en Jan ons het dit so geniet, julle plek is pragtig.
Pumula Game Farm se terugvoer
Beste Ansa
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek hoop ons sien julle vinnig weer.
Groete
Ronel
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
'n Paar dae in die Bosveld.
Pumula Game Farm se terugvoer
Goeiemiddag Johan, baie dankie vir jou terugvoering. Ons het glad nie die jaar gejag nie. Mens moet ongelukkig die getalle in beheer hou anders sal hulle baie swaar kry in die winter.
Groete,
Ronel
Martin P - Jul 2022
Algehele gradering
Dit is pragtig en ons het heerlik gerus.
Pumula Game Farm se terugvoer
Beste Martin
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit. Ons is bly julle het dit geniet, kom kuier gou weer by ons.
Groete
Ronel
Jan N - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer in die natuur.
Pumula Game Farm se terugvoer
Baie dankie Jan vir die mooi terugvoer. Ons sal beslis daarna kyk om 'n afdak op te sit sodra ons besigheid herstel het van die gevolge van Covid.
Hoop om julle gou weer te sien.
Yolanda B - Mrt 2022
Algehele gradering
As jy stilte wil hê.
Pumula Game Farm se terugvoer
Dankie Yolanda, ons hoop om julle gou weer te sien.
Dirk G - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, baie mooi en so rustig.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hallo Dirk,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is so bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Julle is altyd weer welkom om te kom kuier.
Analise J - Des 2021
Algehele gradering
Pumula Lodge is die regte plekkie om mens se battery te herlaai, so rustig en stil. Ons sal beslis weer kom kuier.
Adele E - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike, mooi bosveld rustigheid.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hallo Adele, dankie vir julle mooi terugvoer.
Ek is bly julle het die tydjie hier by ons geniet. Sien julle gou weer.
Maretha B - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, stil, vrede, pragtig.
Pumula Game Farm se terugvoer
Baie dankie Maretha vir jou mooi terugvoer. Ek is bly dat julle bietjie kon rus en weer kans sien vir die werk wat voorlê. Julle is altyd weer welkom terug. Groete Ronel
Mignon D - Apr 2021
Algehele gradering
Ontspanne, rustige perfekte wegbreek.
Pumula Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is so bly dat julle dit so baie geniet het. Dit maak sommer ons harte warm. Kom kuier gerus weer vinnig.
Coenraad S - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie mooi.
Tillie S - Des 2021
Algehele gradering
Rustig in omgewing met al die luukshede in eenheid.
Andre S - Jan 2021
Algehele gradering
Was op soek na die rustigheid van die Bosveld ver van mense en geraas.
Lees meerPumula Game Farm se terugvoer
Baie dankie Andre, vir jou mooi terugvoer. Dit maak ons harte warm om te hoor dat gaste hulleself geniet op ons plek. Julle is altyd weer welkom.
Angelika P - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus. Baie lekker gebly.
Pumula Game Farm se terugvoer
Baie dankie Angelika, vir jou mooi terugvoer, julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Tiana K - Des 2020
Algehele gradering
Afsondering!
Pumula Game Farm se terugvoer
Liewe Tiana, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is dankbaar as gaste weer en weer kom kuier. Dit in dit self is 'n groot kompliment. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Groete, Ronel.
Frans P - Mrt 2020
Algehele gradering
Clean, neat, beautiful location, friendly hosts.
Mariaan V - Feb 2020
Algehele gradering
Mooi plek.
Joan W - Jan 2020
Algehele gradering
Secluded, private. A great getaway.
Tracy C - Jan 2020
Algehele gradering
Bush experimenting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Bos-eksperimentering.
Chalet met alles wat jy benodig. Privaat, rustige bosparadys. Veilig met onderdakparkeerplek. Goeie beddens, lekker wandelinge in die veld met wildsbokke. Was mal oor dit. Lang grondpad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hi Tracy, I am very glad that you enjoyed your stay. Come and visit us again soon.
Nico H - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies, rustig.
Debbie T - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Santie V - Nov 2019
Algehele gradering
Wat 'n lieflike plek!
Pumula Game Farm se terugvoer
Hallo Santie, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Julle is altyd weer welkom terug.
Elisma P - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasies!
Tamima M - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en wonderlik.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hallo Tamima,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Bly julle het dit geniet. Kom gou weer kuier.
Groete,
Jan en Ronel
Gerard N - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon, netjiese en ten volle toegeruste verblyf.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hallo Gerard,
Dankie vir julle mooi terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Ronel en Jan
Trinity D - Nov 2019
Algehele gradering
Excellent, great hospitality and great facilities!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend, goeie gasvryheid en goeie geriewe!
Luukse verblyf en vriendelike personeel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nico H - Aug 2019
Algehele gradering
Baie rustig, stil, aangename ervaring, uiters netjiese verblyf.
Marlene W - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspan in die natuur.
Pumula Game Farm se terugvoer
Beste Marlene, baie dankie vir die mooi terugvoer. Bly julle het die bos geniet. Kom gou weer kuier asb.
Groete
Ronel
Marieta G - Jul 2019
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreeknaweek.
Pumula Game Farm se terugvoer
Beste Marieta,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd welkom om weer by ons te kom kuier.
Groete,
Ronel
Tony D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik, gasvrye mense. Luukse bosveldverblyf.
Devan M - Okt 2019
Algehele gradering
Excellent stay if quiet bushveld is what you’re after.
Johan C - Mrt 2019
Algehele gradering
Bietjie duur vir wat jy kry.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hallo Johan, ons het ons daaglikse tarief vir die afgelope 2 jaar onveranderd gehou om gaste te help. Ons lewer wel ñ daaglikse skoonmaak diens buite die selfsorg eenheid. Indien gaste skoonmaak dienste binne die eenheid verlang sal ons dit teen ñ addissionele tarief verskaf. Vriendelike groete, Ronel
Chris V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustig en diep in die bosveld.
Tiana K - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, veilig, gerieflik en modern.
Pumula Game Farm se terugvoer
Beste Tiana,
Baie dankie vir jul mooi terugvoer, ons is bly dat julle dit geniet het. Julle kan gerus in die somer daai visse kom vang.
Ons sien uit daarna om julle weer te akkomodeer.
Groete,
Ronel
Alice O - Apr 2018
Algehele gradering
'n Rustige bosveldwegbreek.
Joggie A - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus! Sal dit beslis aanbeveel!
Etienne T - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Ria V - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker afgeskakel in die stilte van die Bosveld.
Dirk B - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik rus en vrede.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hallo Dirk, baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ek is bly dat julle dit geniet het. Julle is altyd weer welkom terug.
Sandra T - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hallo Sandra,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit maak ons harte warm as ons hoor hoe die gaste die plek geniet. Julle is altyd weer welkom.
Groete,
Ronel
Carl G - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en 'n aangename tyd gehad.
Marianne S - Sep 2017
Algehele gradering
Die verblyf was bo verwagting luuks en die naweek was rustig.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hallo Marianne, ons is bly julle het die tydjie weg geniet. Julle is altyd weer welkom om te kom kuier.
Groete,
Ronel
Louiza C - Aug 2017
Algehele gradering
Quiet and very comfortable!
Willem H - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker Bosveld-wegbreek naby Gauteng.
Lees meerAntonie L - Jul 2017
Algehele gradering
Absolute fenomenale verblyf. Skitterend.
Lees meerPumula Game Farm se terugvoer
Beste Anton,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons is so dankbaar vir gaste soos julle. Julle is altyd weer welkom.
Groete,
Ronel
Sonia B - Jun 2017
Algehele gradering
Die rustigste en pragstigste plekkie vir algehele rus.
Pumula Game Farm se terugvoer
Baie dankie Sonia vir jou mooi terugvoer, ons is so bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom om terug te kom.
Louis M - Jun 2017
Algehele gradering
Sal weer die Lodge besoek in die somer om die pragtige dam en swembad te geniet.
Pumula Game Farm se terugvoer
More Louis, baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd weer welkom.
Josanne P - Apr 2017
Algehele gradering
Ek het 'n vriendin en haar Ma getreat.
Angelika P - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie rustige naweek, huisies is so geleë dat ander gaste jou nie pla nie, pragtig toegerus. Heerlik gerus.
Koos N - Mrt 2017
Algehele gradering
Die eenheid was behoorlik toegerus en die omgewing het 'n wonderlike rustigheid op ons besoek gehad dankie.
Jacques P - Feb 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese akkommodasie.
Henri D - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige plaas, alles is skoon en netjies. Ons het dit baie geniet!
Pumula Game Farm se terugvoer
Beste Henri, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is bly julle het dit so geniet. Julle is altyd weer welkom.
Marinda L - Jan 2017
Algehele gradering
Very relaxing and beautiful bushveld atmosphere.
Pumula Game Farm se terugvoer
Dear Marinda, thank you for your review. We are happy that you enjoyed your stay. We hope to welcome you back soon.
Chris P - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, skoon en in die natuur.
Pumula Game Farm se terugvoer
Beste Chris, baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd weer welkom om te kom kuier.
Kobus V - Sep 2017
Algehele gradering
Rustigheid op sy beste!
Pumula Game Farm se terugvoer
Hallo Kobus,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is bly dat julle dit geniet het. Kom kuier weer vinnig hier in die rustige bos.
Groete Ronel
Maggle W - Jul 2017
Algehele gradering
Baie rustig en lieflike plek.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hallo Maggle, baie dankie vir die mooi terugvoering. Julle is altyd weer welkom. Groete Ronel.
Elize B - Aug 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Deliana T - Des 2017
Algehele gradering
Rus en vrede - Onvergeetlike bos-ervaring.
Lees meerPumula Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi terugvoer, Deliana. Ek is baie bly dat julle dit so geniet het. Julle is enige tyd weer welkom.
Belinda B - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Jean-pierre W - Okt 2017
Algehele gradering
Pumula Lodge is die ideale bestemming vir 'n rustige naweek.
Lees meerStephanie M - Des 2016
Algehele gradering
Peace in the Bushveld.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vrede in die bosveld.
Netjiese verblyf in 'n pragtige bosveld-omgewing. Oorgenoeg wild en voëllewe om te besigtig van die Jeep-paaie af. 'n Lieflike dam vir skemerkelkies. Die geheime paadjie na die swembad met 'n uitsig oor die bosveld is regtig spesiaal. 'n Rustige wegbreek van die gemaal van die stad af.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hi Stephanie, thank you for your lovely review. We are so pleased that you enjoyed your stay. You are always welcome back.
Nellie B - Nov 2016
Algehele gradering
Lekkerste bosveldnaweek, rustigheid en vriendelike diens in die bos.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hallo Nellie,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Julle is altyd weer welkom! Groete, Ronel
Leonie D - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtige netjiese eenheid met alles en nog meer wat jy nodig het.
Lees meerPumula Game Farm se terugvoer
Hallo Leonie, baie dankie vir jou mooi terugvoer, ek sal die kompliment deurgee aan ons skoonmakers. Dankie dat julle elke klein dingetjie raakgesien en waardeer het. Julle is altyd weer welkom.
Angelika P - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker rustige naweek gewees.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hi Angie, dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd weer welkom.
Michael K - Aug 2016
Algehele gradering
Pumula verskaf alles wat nodig is om te rus.
Pumula Game Farm se terugvoer
Baie dankie Michael vir die mooi verwysing. Dit maak ons harte warm wanneer gaste hulle tyd hier by ons geniet. Julle is altyd weer welkom.
Jacq H - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig, lekker gerus en eenhede pynlik netjies.
Pumula Game Farm se terugvoer
Beste Jacq, baie dankie vir die mooi verwysing. Ek is bly dat julle lekker gerus het, ons plek se naam is nie verniet Pumula "plek van rus" nie. Julle is altyd weer welkom. Groete Ronel
Jacob John P - Jun 2016
Algehele gradering
Rus, vrede en stilte in die natuur = Jabulani!
Lees meerPumula Game Farm se terugvoer
Beste Elna, baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is so bly dat julle ons plekkie saam met ons kon deel en geniet. Julle is altyd weer welkom!
Anne E - Nov 2016
Algehele gradering
Skoon. Netjies. Rustig.
Lees meerPumula Game Farm se terugvoer
Hallo Anné, baie dankie vir jou mooi resensie. Ek wil ook vir julle dankie sê dat julle die eenheid so silwerskoon gelaat het. Julle is altyd weer welkom. Groete Jan en Ronel
Habakuk P - Des 2016
Algehele gradering
Very cosy place
Bernadette V - Mei 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met alles wat jy nodig het om verblyf gemaklik te maak.
Patronella M - Apr 2016
Algehele gradering
It was perfect!
Pumula Game Farm se terugvoer
Hi Patronella, thank you for your review, we can't wait for your family to come back to our place of rest!
Sue L - Jan 2016
Algehele gradering
Pragtig, skoon en baie lekker om net te rus.
Pumula Game Farm se terugvoer
Hallo Sue, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons almal is dankbaar dat die hitte gebreek is, 42 C was darem te veel vir enige mens. Gewoonlik het ons nie hierdie temperature nie en is die hoe grasdak en waaiers voldoende. Hoop om julle gou weer te sien.
Erica B - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees!
Eric L - Feb 2016
Algehele gradering
'n Fantastiese Lodge in 'n baie mooi omgewing.
Sanet M - Okt 2016
Algehele gradering
Eenheid baie mooi en netjies, eienaar geweldig onaangename mens.
Pumula Game Farm se terugvoer
Beste Sanet,
Ek is jammer dat jy 'n onaangename ervaring beleef het nadat Jan oorreageer het omdat julle 'n vrag hout uit die bos gesleep het vir braaihout. Jan en ek het vir julle om verskoning gevra oor die aangeleentheid, ek is jammer dat jy dit nie so aanvaar het nie.
Willem J - Nov 2015
Algehele gradering
Perfekte wegbreek vir rus en sielskos.
Elizna D - Feb 2015
Algehele gradering
Awesome!
Madifako R - Feb 2015
Algehele gradering
Amazing
Elsa G - Okt 2015
Algehele gradering
Naby genoeg aan Johannesburg om net gou uit te ry vir die naweek, tog ver genoeg om te voel jy is weg uit die stad se lawaai en gejaag.
Lees meerPumula Game Farm se terugvoer
Hallo Elsa,
Dankie vir die mooi verwysing! Wanneer jy weer bespreek, vra asb. of julle opblaas matrasse vir die kinders kan saambring dan kan ek dit oorweeg. Ons wil net seker maak al ons gaste slaap op 'n bed en dat die eenheid nie te beknop is nie.
Groete Ronel
Anri E - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Diana D - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekke!
Natasja R - Okt 2015
Algehele gradering
Baie rustig.
Emsie B - Feb 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, baie beïndruk met die akkommodasie!
Juanita D - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker vir 'n familie-kuier!
Ansie M - Des 2014
Algehele gradering
Pumula is 'n baie mooi, rustige plek.
Philip B - Nov 2014
Algehele gradering
Ons het ons tydjie by Pumula Lodge terdeë geniet!
Manus J - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker rusplek!
Gawie D - Mei 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Owen D - Feb 2014
Algehele gradering
Baie rustig, netjies en goeie kliëntediens van Deon af.
Manie V - Jan 2014
Algehele gradering
Verblyf is great; lekker rustig.
Hennie K - Okt 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike mense, altyd behulpsaam!
Michael D - Apr 2014
Algehele gradering
Great breakaway, most enjoyable.
Naomi D - Apr 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en veral die lekker groot bad geniet!
Wiekus U - Aug 2014
Algehele gradering
Rustigheid, sowat een uur buite Pretoria.
Ria K - Jul 2014
Algehele gradering
Baie rustig.
Elaine K - Jun 2014
Algehele gradering
Die naweek was gevul met rus, vrede en wonderlike verblyf!
Eugene H - Jun 2014
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik!
Enid V - Jul 2014
Algehele gradering
We had a very pleasant stay
Warren A - Jun 2014
Algehele gradering
Baie rustig en stil!
Louise J - Des 2014
Algehele gradering
Tranquil and quiet.
Nikki P - Jan 2014
Algehele gradering
Peaceful, idyllic, true Africa, and only 2 hours from home!
Adriaan F - Jul 2014
Algehele gradering
Lekker, net geen geriewe op die plaas nie.
Cecilia E - Des 2013
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het, stilte, natuur, diere en mooiste waterval.
Analise B - Des 2013
Algehele gradering
Baie ontspannend, rustig en 'n ontsnapping uit die besige stadslewe.
Lees meerFerial M - Nov 2013
Algehele gradering
Fantastic accommodation and near to many places of interest!
Corne E - Sep 2013
Algehele gradering
Dit was netjies, skoon, gerieflik, smaakvol, mooi en lekker!
Marius J - Jul 2013
Algehele gradering
Heerlik!
Anita S - Jul 2013
Algehele gradering
Heerlike rusplek.
Belinda B - Feb 2013
Algehele gradering
Pumula Lodge is awesome.
Jeanette O - Feb 2013
Algehele gradering
Lovely place and people - very peaceful place to stay
Bronwyn C - Aug 2013
Algehele gradering
Relaxing, lots of area activities
Des B - Apr 2013
Algehele gradering
Peaceful break away in the bush
Alde S - Jan 2013
Algehele gradering
Wonderful
Ranesh M - Des 2013
Algehele gradering
Pumula Lodge was a pleasure to visit.
Lionel N - Jul 2013
Algehele gradering
Die naweek was wonderlik. Die rustigheid was besonders, Die eenheid was uiters netjies.
Marielet S - Jul 2013
Algehele gradering
Die huis was baie netjies, lekker ingerig en die omgewing beeldskoon en rustig.
Thys T - Mrt 2013
Algehele gradering
Good
Yvonne L - Nov 2013
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige verblyf naby die natuur.
Ansja S - Apr 2013
Algehele gradering
Rustige naweek ervaring, heerlike ontspanne atmosfeer
Roselyn L - Apr 2013
Algehele gradering
It is absolutely beautiful, peaceful and very homely. My family loved it there
Sonja D - Mei 2012
Algehele gradering
Indeed a fabulous place to stay. Enjoyed every moment!
Olof B - Jul 2012
Algehele gradering
Very neat, clean and tasteful.
Blanche J - Mei 2012
Algehele gradering
All was great
Isaac N - Jan 2012
Algehele gradering
Peaceful
Rashid M - Des 2011
Algehele gradering
Amazing place to visit
Bethuel M - Des 2011
Algehele gradering
Cool calm and safe. Nature at its best.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Nyl Zyn Oog-weg, Pumula Game-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang