Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumula Suidkus

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capuchin-weg 221A, Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Pumula Suidkus bied gerieflike selfsorgverblyf in pragtige Pumula. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek, aangesien dit baie ruimte het en daar talle nabygeleë strande is.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim, eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en 'n stapelbed vir kinders en die aparte badkamer het 'n toilet, bad en 'n wasbak. Die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n knus sitarea wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan.

Daar is 'n stoeparea met stoele en braaigeriewe waar gaste mekaar se geselskap kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Pumula Beach het ook 'n getypoel. Gaste kan gerus hul snorkeltoerusting saambring om die visse tussen die rotse by Umzumbe te sien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

5

1 x Tripelstapelbed

1 x Kinderstapelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilma Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Capuchin-weg 221A, Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capuchin-weg 221A, Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90a7bf87e35b3298182580ab7ee8ca8c30b1d9ae7bede23edde1295a6b7724f1f46b1157c57994c813ee2eee51633c20ae43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 12) 221A Capuchin Road Pumula 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.643121284451 30.528536897784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang