Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queen Elizabeth 4

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ruan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Pragtige eenheid, veilig en netjies, meer as wat ons verwag het. Pragtige plek, veilig en netjies met 'n stunnige uitsig. Ons sal definitief weer hierdie eenheid bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lovely place to stay with a spectacular view! Highly recommended. Would recommend this place! The view is spectacular! We saw dolphins every day as well as the whales up close! The place was neat and clean. The only thing needed is a washing machine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa G
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Hoogs aanbeveel! Dit was maklik om die plek te vind. Dit is loopafstand van die strand. Ons kon walvisse sien spring vanaf die stoep. Baie lekker kuier area. Ons kon die see hoor terwyl ons slaap. Die plek was baie groter as wat ons verwag het. Alles was baie skoon en netjies. Die waterdruk was baie goed in die badkamers. Die kombuis het alle gereedskap gehad om kos te maak. Die ysmaker was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze V
Lang verblyf
4.8
Mrt 2024

Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld. Sien ons beslis in die toekoms. Ons het 'n wonderlike 9 dae gehad, die stoep laat jou heeltyd 'n see-uitsig hê as jy eet, en ons kon braai maak, maak nie saak van die weersomstandighede nie. Die mans het bietjie gekla oor die braaier se rooster wat nie kon op- of afstel nie, maar verder was daar nie nog klagtes nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Naby alles. See uitsig was asemrowend. Baie lekker. Ek het dit uiters geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Volmaakte see-uitsig. Pragtige plek om vakansie te hou. Ek hoop om in die toekoms weer daar te kan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Org M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Pragtig. Skoon, mooi en uitsig pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Ons het dit baie geniet, dit is 'n great plek en sal weer daar bespreek. Dis die perfekte plek vir 'n gesin vir vakansie, netjies, skoon en loopafstand van die strand af. Ons het dit verskriklik baie geniet, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Most beautiful and amazing view. This place has everything you need for a holiday. Best sea view when you don’t want to go to the beach. The only thing that can make it better is a washing machine, but other than that, it is perfect. So far, it's the best place we stayed in the South Coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun-louis F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2023

Baie lekker. Baie goeie ligging en baie veilig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabeth-rylaan 4, Manaba, KwaZulu-Natal, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73f7cbc84dd5aec917f0a94ee4774a3581c7ee4b97032a6592251b05536fe6b0313d905dee82970d2cf269787c6375fb63e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 8) 31 5 1 5 4 Queen Elizabeth Drive Manaba 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.849641962687 30.385730282803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang