Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queensrest

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nita S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Perfek! Baie lekker! Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Awesome. My stay was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marga L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netjies, skoon, veilig, vriendelike diens. Ek sal Queensrest aan enige persoon aanbeveel. Dit is werklik waarde vir jou geld! Baie dankie vir julle puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard & Marina
Queensrest
Baie dankie, Marga, vir jou positiewe terugvoer. Groete, Queensrest span.

Juané M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Sal definitief weer kom bly. Baie gerieflike verblyf, baie skoon en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine J
1 nag
5.0
Sep 2024

Ons 2de keer by Queensrest. Baie netjiese kamers. Skoon en baie veilig. Beste, skoonste plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolutely lovely. O my soul! By far my favourite room! So beautiful! Our 3rd time at Queensrest, and will definitely return. Thank you! It was a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard & Marina
Queensrest
Thank you Johan. See you again soon!

Jolande H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Puik. Heerlike verblyf in rustige omgewing. Die eenhede is gerieflik, netjies en veilig. Queensrest is ook naby aan vele eetplekke en inkopiesentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangenaam verras. Baie ruim kamer. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard & Marina
Queensrest
Baie dankie vir jou kosbare kommentaar. Tot 'n volgende keer. Marina

Coen O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige luukse eenheid met al die nodige geriewe. Baie lekker oorgeslaap in nommer 6. Veilig en stil. Vriendelike en behulpsame gashere. Daar was 'n kragonderbreking, maar dit het nie gepla nie, want die gastehuis het 'n volledige krag rugsteunstelsel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard & Marina
Queensrest
Baie dankie Coen vir jou moeite met terugvoer. Waardevolle kommentaar. Tot weersiens, Marina.

Elizabeth S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Fantasties, ontspanne en luuks. Ons het heerlik gebly. Rustige omgewing en blyplek was skoon, netjies en luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard & Marina
Queensrest
Baie dankie, Elizabeth, vir jou waardevolle review. Sien jou gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gerhard & Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 234

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cobhamstraat 1225, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkZTllM2JhLTIzMmItNGNhNi05YjhkLTZlMjFlYzVlOTJhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 171 5 1 5 1225 Cobham Road Queenswood 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.733115 28.251586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang