Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rabbits Den

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Christelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ontspannend. Sal beslis weer gebruik - Puik plek en perfek, aangesien al 3 kamers ensuite is. Lekker privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina-louise S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly by Rabbits Den. Die uitsigte was pragtig en daar was genoeg spasie vir almal. Ons het baie lekker gebly. Uitstekende ligging en die eenheid is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehan P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Wonderlike rustige wegbreek, pragtige natuurskoon! Baie lekker gebly, kommunikasie met die gasheer was fantasties gewees. Sien uit om weer by Rabits Den te bly in die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Heerlik gekuier en gebraai! Sal enige tyd weer so maak! Alle geriewe was daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shireane G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

A quiet, wonderful place to stay. We had a fabulous stay at Rabbits Den: easy to find, great location, great facilities and clean. The communication from the time of booking to during our stay was good. It was nice knowing we had someone to ask questions if needed. They have a back-up inverter and gas cooking options in the event of no electricity. The one aspect I had overlooked was whether the unit was serviced or not. It is not a serviced unit, but perhaps this can be arranged if needed. We stayed for three nights, so managed, but if staying longer, you may want service at some stage. There was tea, coffee, and milk provided, but no regular tea, only Rooibos. That is literally the only fault we could find!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Die huis was goed toegerus met 'n mooi uitsig op die golfbaan. We had a wonderful stay at Rabbits Den. The house is well equipped for self-catering and close to Clarens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Philip
Rabbits Den
Dear Wilna, We are so pleased to hear that you enjoyed your stay at Rabbit's Den! Hope to welcome you back again soon!

Gert D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Fantastiese verblyf. Rabbits Den is 'n fantastiese blyplek met alles wat nodig is om dit gemaklik te maak. Alles was baie skoon en die ysmaker en gefiltreerde water was 'n groot pluspunt. Die enigste klein, klein negatief is die bome wat so bietjie van die uitsig wegneem, maar om die natuur so te besigtig is fantasties. Sal definitief weer Rabbits Den bespreek vir 'n naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre E
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2024

Lekker koue naweek! Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n lekker koue naweek en ongelukkig het die kaggel nie gewerk nie, maar die eienaar het uit sy pad gegaan om vir ons 'n gasverwarmer te bring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Philip
Rabbits Den
Dear Andre, thank you for your positive review. I am pleased that you had a good stay!

Mia M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Aug 2024

Great location, badly maintained house. Safe venue. It's a great location and really safe, which made this a pleasant stay. But what made the stay less enjoyable is that the bare minimum is done to maintain the place and to check it before guests check in. All of the liquid soap holders were empty and the fireplace didn't work. The hosts were great and responsible when we alerted them to this and they came to help start up the fireplace (a valve was closed that should have been open). But, as the weekend continued, more stuff emerged for which we simply didn't have the energy to complain about: nothing to use to take hot holders from the oven; the one bedroom's cupboard door didn't close properly, the 30-second games in the lounge are incomplete (no timers), the front door's paint is peeling heavily, only one of the two bed lamps in each room is connected to electricity (no extension cord is provided for the other bed lamp to reach the power point), the tops of the dining chairs' material are stained all over and have clearly not been cleaned, the list goes on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lyndee H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Super relaxing accommodation - a little bit removed from the hustle which we like. Super relaxing place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e56d0d06836be627b5575264248f455dfe607b8f419a3160645b07acbaa5af98a87499d0766ec24439eb6dc64d1bd44d99c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 R712 Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507659419039 28.428118446866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang