Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramble Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mari-lena D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies, mooiste badkamer. Ons het baie lekker gebly, alles was netjies en modern. Vriendelike ontvangs. Sal Ramble Guest House aanbeveel vir alle gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ons het heerlik gebly! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Alles was baie spesiaal. Ons familiegroep van 8 het so bederf gevoel. Die gerief, natuurskoon, detail, stilte en spesiale opgradering om ons almal bymekaar te hou, was meer as wat ons verwag het. 'N oorslaap-aandjie het sommer soos 'n mini-vakansie gevoel. Die braai area wat op die 'plaas' uitkyk, was so goed vir die siel. Ons kon veilig daar sit en later die aand die weerlig en reën geniet. Dit was verrassend om 'n luukse plaasgevoel in 'n dorp te ervaar. Baie dankie Annette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Ramble Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Danielle. Ramble huis werk fantasties vir 'n groot familie bymekaarkoms. So bly julle het ons ontdek! Dit was heerlik om julle te ontvang. Annette

Kathy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly stil en rustig. Ontbyt was baie lekker. Het oornag gebly vir ons kleinseun se rugby toernooi. Vriendelik ontvang deur eienaar. Sy het ons kamer gewys en die res van die huis. Eienaar ons 'n WhatsApp gestuur met die ontbyt spyskaart. Ontbyt was waarde vir die geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Fantastiese gastehuis! Skoon en netjies. Verblyf is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berdene S
1 nag
5.0
Feb 2024

Heerlike rustige stukkie plaas binne die dorp. Dit was regtig lekker. Rustige atmosfeer, mal oor die ou huis en meubels is netjies en keurig gekies. Pas perfek by die huis. Ons het baie lekker geslaap. Alles is skoon, mooi netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig! Lekker plaas atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Ramble Guest House
Dankie vir u terugvoer, Anthonie. Ons is so bly as ons gaste hulle verblyf by Ramble geniet het!

Lorraine R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Felt at home and safe. Enjoyed the stay and the host was a lovely lady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jolene C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Vinnige oornag. Ons kamer was baie ruim en ons het niks ekstra gekort nie. Pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Ramble Guest House
Baie dankie Jolene, ons is bly dat u dit geniet het by Ramble!

Tertius L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Oorslaap vir matriekafskeid. Ons het oornag akkommodasie vir my seun se matriekafskeid gesoek. Puik akkommodasie en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
Ramble Guest House
Baie dankie vir u terugvoer, Tertius. Dit was 'n plesier om u te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 17, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092d3122f848deadf3dc7f719e3d3b7c98fa8c89395899a7869e0cf2a01064667d1c1b2d9fa171ea5601915d174f3b162a24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 17 Long Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.090371053393 21.262669498811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang