Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramble Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 17, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R670 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ramble Guest House is in die bekoorlike dorpie Riversdal geleë en bied gaste gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek. Dié gastehuis is die ideale basis vanwaar daguitstappies verken en beplan kan word om die verskeie besienswaardighede langs die binneste deel van die Tuinroete te besoek.

Die gastehuis bestaan uit 6 kamers wat elk 2 tot 4 gaste kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met 'n verskeidenheid beddegoedopsies, insluitend 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, of 'n kombinasie van 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Elkeen van die slaapkamers het en suite-badkamers met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Elke kamer het 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea en braai-area. Die gastehuis is naby koffiewinkels, restaurante en Riversdal Gholfklub.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Ramble Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Long-straat 17, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ramble Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 17, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092d3122f848deadf3dc7f719e3d3b7c98fa8c89395899a7869e0cf2a01064667d1c1b2d9fa171ea5601915d174f3b162a24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 17 Long Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.090371053393 21.262669498811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang