Ramsgate Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Linton-weg 1285, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ramsgate Guest House staan op 'n heuwel oorkant die strand in die hartjie van Ramsgate. Die gastehuis bied asemrowende uitsigte uit elke kamer en daar is 'n uitkykdek waarop jy kan staan en kyk hoe die walvisse en die dolfyne in die see baljaar (binne seisoen). Visarende besoek ons ook gereeld.
Elke gerieflike gastekamer is toegerus met lugversorging of 'n waaier, yskassie, mikrogolf, gratis WiFi-toegang, TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt word bedien in die eetkamer of op die stoep met 'n uitsig oor die see.
Daar is ook 'n reuse randvloeiswembad met leunstoele en hangmatte waarop jy 'n bietjie son kan vang. Verder is daar 4 braaiplekke vir gaste. Strandstoele en -handdoeke, koelbokse en ys is beskikbaar vir gaste wat 'n draai by die strand wil gaan maak.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Linton-weg 1285, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Linton-weg 1285, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang