Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Loft

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Whale Loft
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kiara J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiara J

Wonderful.

Fantastic. I would highly recommend, not too expensive.

Nicole S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Amazing sea views, a short walk to the beach. We enjoyed it. Money well spent.

We enjoyed every moment. The apartment was clean, and they thought of everything to make it as comfortable as possible. We will definitely visit the accommodation again.

Daleen G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G

Heerlik uitgerus.

ʼn Heerlike kuier in die hoek eenheid. Pragtige plek met 180 grade see-uitsig. Sal enige tyd aanbeveel vir ander.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Riaan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Dit was lekker, baie lekker. Het goed gerus, sal beslis weer so maak.

Dit is 'n fantastiese plek. 100% reg geleë. Alles het baie goed afgeloop. Weereens baie dankie vir alles.

Cheryl S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Ons is verlief op die eenheid en sal weer kom definitief.

Eenheid is gerieflik en genoeg spasie om te kan ontspan.

Grant J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant J

Baie netjiese plek en naby aan die strand.

Sien sterre.

Theuns R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns R

Baie lekker.

Moderne, ruim woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see. Dankie vir 'n lekker vakansie by die see.

Renukad D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renukad D

Loved it and will definitely go back.

The unit was clean and everything mentioned is all correct.

Maria T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria T

Ek weet nie waar om te begin om whaleloft te beskryf nie.

Dit voel asof ek nooit genoeg woorde gaan hê om die mooi en die lekker te kan beskryf/besing nie.Whale Loft 3 was die mees toegeruste, beste vakansieplek waar ons nog tuisgegaan het. Dit het sowaar gevoel asof ons by die huis is. Daar is voorsiening gemaak vir letterlik alles wat mens dálk mag nodig kry. Van wasgoedpennetjies tot die waterbakkies vir die honde. Dit is 'n verskriklike mooi woonplek wat duidelik baie goed onderhou word. Die oopte! Ons is klaar besig om ons volgende wegbreek te beplan en sou Whale Loft 3 nie beskikbaar wees nie, pas ek die datums aan tot wanneer dit beskikbaar is!

Gert M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Baie netjies en skoon. Goed toegerus. Pragtige uitsig.

Die eenheid was baie skoon, stylvol en baie goed toegerus. Die ligging is baie goed met 'n pragtige see-uitsig. 'n Bonus is dat die eenheid dierevriendelik is met selfs 'n opening in die veiligheidshek waar die hondjies kon uitgaan na die veilige toegemaakte area. Beslis 'n eenheid waar ek weer sal gaan bly.

Catherine B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine B

Very clean, lovely view, great service.

A beautifully furnished and very clean unit with lovely ocean views from almost every room. Clean towels and bedding provided. Great bath tub! Short drive to the beach and shops. We had a lovely stay and would highly recommend.

Jackie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie B

Awesome place, clean, spacious and stunning views.

Would have loved it more if we had walking access to beach and an open balcony looking at ocean but loved it all was fantastic, service was excellent.

Elize A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize A

Daar is net een woord. Awesomeness.

Alles was perfek al kon ons nie op die strand wees nie. Mandy en personeel is hands-on. Alles was skoon en netjies, in werkende toestand - selfs die mense in die kompleks was almal vriendelik. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enigeen en Whale Loft sal ons vir seker weer sien!

Sascha J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sascha J

Heerlik ontspanne.

Dit was heerlik om in 'n netjiese skoon blyplek in te stap, waar alles 'n lus vir die oog is. Niks het ontbreek nie en alles was reg vir raakvat. Ons het die kuier baie geniet en sal Whale Loft beslis kan aanbeveel.

Anonieme gas - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Maqua N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maqua N

We'll coming back soon.

Enjoyed ourselves. The view was awesome. Everything was tops.

Magda B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Fantastiese verblyf met pragtige uitsig.

Dankie vir ’n heerlike tydjie wat ons batterye herlaai het. Die walvisse en dolfyne bederf ’n mens. Die plek is pragtig, goed ingerig en goed geleë. Ons sal definitief weer teruggaan.

Frik W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik W

Het dit baie geniet. Aangenaam verras met hoe dit lyk en die geriewe.

Was bietjie teleurgesteld dat die 1 kamer venster nie werk nie en dat dit nie lyk asof dit reggemaak gaan word nie, aangesien 'n getikte nota op die venster geplak word en dit word selfs in die gasteboek getik wat op die koffietafel lê. Sou dink dit kan/moet reggemaak word.

Whale Loft se terugvoer

Hi Frik,

Dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het julle vakansie geniet!

Die venster knip is gebuig en dus maak die venster baie moelik toe. Die venster knip is oud en spaar parte is nie meer beskikbaar nie, Die hele slot meganisme moet vervang word, soos die een in die ander kamer, maar ons het nie gedink dat dit n groot probleem was nie, want daar is nog 2 venters aan dieselfde kant plus nog n skuif venster aan die see se kant, sowel as n dakwaaier, so daar is genoeg ventilasie.

Ons sal binnekort die meganisme vervang sodat dit reg is vir jou voor jy weer kom kuier!.

Groete,
Mandy.

Whale Loft
Yolandi O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi O

Lekker ontspan. Perfek vir mense wat met hulle diere wil vakansie hou.

Skoon en ontspannend.

Irna C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irna C

Stunning place.

Will go back there anytime. Stunning views and clean. Everything you need in one place.

Div K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Div K

Was lekker en mooi uitsigte oor see vanuit albei kamers. Ruim woonstel.

Goed ingerigte woonstel. Ruim vertrekke en mooi uitsigte oor see vanuit albei kamers.

Kristi J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristi J

Uitstekend!

Baie baie dankie aan Mandy! Ons het ons 10 dae vakansie so geniet! Die huis was baie mooi, lekker uitkyk op die see en sommer naby aan 'n klomp winkels en eetplekke. Die woonstel was gemaklik, mooi en baie veilig. Ons sal inderdaad weer kom!

Gilda R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gilda R

Vreeslik lekker blyplek, gemaklik en naby die strand.

Baie dankie vir die lekker vakansie, ons het lekker gerus en dit baie geniet. Die woonstel is gerieflik, ruim en naby die strand. Sal dit beslis aanbeveel. Ons sal graag weer by julle bespreek.

Wikus V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus V

Lekker gemaklik.

Alles wat jy nodig het naby jou.

Christo V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Pragtige plekkie, ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Plekkie gee werklik 'n vakansie gevoel. Sal aircon aanbeveel en dalk 'n groter TV. Verder is daar geen klagtes nie. Miskien net wasgeriewe vir klere, want daar is nie regtig plekke nie.

Karien P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien P

Uitstekend!

Waarde vir geld, maar word nie aanbeveel vir ouer mense wat trappe moet klim nie, tensy daar 'n hysbak aangebring word. Kliënte van ander eenhede moet asseblief ingelig word oor die spesifieke parkeerplek vir elke eenheid, aangesien sommige kliënte ander se parkeerplekke gebruik en jou dan vasparkeer. Verder was dit lekker om elke dag met die geluid van die see wakker te word en te gaan slaap. Ek sal definitief die eenheid aanbeveel vir die wat belangstel om daar te oornag.

Cobus B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Ongelooflike tyd by Whale Loft.

Ontspanne en baie gerieflike plek. Het dit terdeë geniet. Alles wat ons vooraf op die webblad gesien het, was soos ons dit verwag het. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Tanja V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja V

Baie mooi en by die see. Woonstel het alles in wat nodig is.

Baie lekker gebly. Woonstel netjies. Alles in wat nodig is. Kort net 'n wasmasjien. Was baie lekker. Mooi see-uitsig. Veilig en naby alles.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan, Ramsgate Mews 3, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1YTE0Nzk2LTYwYWMtNDdlOS1hNTgyLWUxNWRlM2QyYjMwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 Marine Drive Ramsgate Mews 3 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874340808659 30.36207228899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang